file Oktober mammies 2010

15 years 6 months ago #164545 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Ag ekke is vrot van die sinus en verkoue!! My oe traan, my neus loop, my keel is seer, ag dis net te plesierig!! :(

Riley se neusie is net so toe, ek sit nou maar elke dag Iliadin druppels vir baba's in haar neusie, maar daar is lekker baie snot in daai neusie jong!
Sy moet vanmiddag gaan vir haar inentings, sy is nie siek nie, ek hoop nou nie die tannie wys ons weg omdat haar neus toe is nie?

Sy is reeds nou al 3 weke agter met haar inspuitings omdat hulle so vol was?

Verder werk ek net lekker hard!

Ruben is te pragtig Gerne!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #164489 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
more julle

hoop julle naweek was baie lekker

ons girl's night was baie lkr - doodmoeg gewees saterdag oggend

hoop julle werk lekker

ek het tonne werk

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #164453 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
vette boude


3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #164452 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
my smiley


3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #164451 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
hi almal

jis ek het n rowwe naweek gehad. Vrydag by die huis gekom toe is Henko siek. vrot van die verkoue. teen sondag is hy beter en toe is boetie natuurlik siek.
Ek sukkel bietjie om ruben se simptome te lees, sy oe traan, neus loop en hy nies vreeslik - verkoue simptome. Dan word hy elke uur in die nag wakker en skree van pyn - either tande of krampe. So gisternag was 'n lekker party in die kamer.

Hulle pave vandag by ons huis so Henko is toegsluit, hy mag nie uit nie en die deur en gordyne moet heeltyd toe bly, ek trust nie vreemde oe wat loer nie.

Lekker dag almal, hoop jul naweek was lekker.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #164058 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Sarah, so good to hear from you! You so lucky that you can Skye to work every day, I'm jealous ;)

Ek moet eintlik erken, buiten die feit dat my werk baie stresvl is op die oomblik totdat ek dit onder die knie kry, geniet ek actually om terug te wees by die werk.

Dis vir my lekker om met mense te mingle weer en my brein te laat werk! En dan na 'n lang dag sien ek uit om Riley te gaan haal!

Die poefdoek vanoggend is nogsteeds geel, stink iets vreesliks, maar dis weer styf!! Dankie tog, daai loperige oukies is 'n gemors! :S

Melody, sterkte man, jy sal sien as dit besiger raak by die werk, dan sal die emosies dalk ook bietjie minder raak :kiss: Dan is jou mind nie heeltyd op Kayla nie ;) maar ek verstaan hoe jy voel!

Nou moet jy net verder soek vir 'n ander half dag pos, ek weet die regte een sal jou pad langs kom!

Die uiteet gisteraand was heerlik!!!

Vandag moet ek my skoonsus se make-up doen vir 'n troue en dan gaan ons vanaand na my ander skoonsus hulle toe vir 'n braai en rugby kyk!

More speel my man golf op Cullinan, dan is dit net ek en Riley en so min as moontlik doen!! :)

Lekker daggie julle!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #164011 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Hello almal...

We'll ek het week 1 oorleef, seker elke dag gehuil,maar darm deur dit gekom. Ek mag seker nie regtig complain nie, my ma is te oulik, sy update my letterlik heeldag en stuur selfs vir my fotos...thanks to blackberry mesenger...lol

Die onderhoud was ok, maar hul wil he ek moet 1 volle naweek n maand werk toe se ek nee dankie.

Kayla is darm nou beter, eks baie bly ek het haar Maandag dr toe gevat, die antibiotika het goed gewerk. Shame sys nog so klein en hou niks daarvan nie, darm is di kurses mmore voltooi.

Helene, ek se geniet jou roomys, maar skep net bietjie minder op.

Dinge by die werk het Donderdag begin besig word, so at least dit help dat n dag vinnig verby gaan, maar ek verlang baie na kayla en wanneer ek haar optl in di aande is ek baie emosioneel.

Het n besige naweek wat voorle, mees belangrik is ons kry ons fotos more, eks baie opgewonde en kan nie meer wag nie...jipppeee!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account