file Oktober mammies 2010

15 years 8 months ago #156648 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
More almal!

Helene, dankie vir die tips! En sterkte met die trek. Hopelik is jy gou gou ingesettle.

Daar roep my dogtertjie nou, chat later.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #156639 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
ek weet nou nie van julle nie, mar dis vrek warm in die kaap! eintlik is dit my favourite tyd van die jaar. die angel care sê 28grade in stefan se kamer, en dis 10:30 in die aand.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #156621 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
christa jy kan vrugte 6 maande vries en groente 3 maande. skryf net die datum wat jy dit gemaak het op die verpakking. Zip lock sakkies werk baie lekker as jy ysblokkies maak.

as jy die groente/vrugte stoom, onthou om die water te gebruik waarin dit gestoom is. baie van die nutriente daarin.

ek probeer ook wag tot 6 maande. maar begin nou gretig raak om kos te gee. ek het sommer vanmiddag toe ek die peer blokkies verpak vir stefan enetjie ontdooi en n happie gegee.

ek gaan met vrugte en groente begin en eers later pap doen. die heel beste is tog gesondheid direk uit die grond uit! as julle rou vrugte kan gee, soveel beter. piesang, paw paw, mango, perske, peer. as dit lekker ryp vrugte is kan n mens dit lekker fyn maak. (in blender of mash met furk)

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #156503 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Christa dit maak my darm bietjie beter voel. Die klein mensie het n wil van haar eie.

Gerne, Ruben is n klein reus....maar ons verkies dit so....Kayla het ook thunder thighs...i love it!

aai, ekt nou net besef dis Valentines dag Maandag, so ek wil graag vir my man iets kry...maar wat. Ek weet ek sal niks van hom af kry nie, hy is so romanties soos n skaap.....maar dit beteken seker maar nie ek moet onromaties wees nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #156493 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Wow Helene, dit klink rof! Sterkte! Klink of Stefan presies weet wat hy wil he en dis beslis nie bottelmelk nie! Ek het Maré nog net op melk tot 6 mnde. Kan ek nou al goed soos butternut en patats en perskes gaarmaak en vries? Dis nog maand en ñ half voor hy 6mnde is. Hoe lank kan mens die gaar kos vries? Gerné Ruben klink na ñ bulletjie! Ag julle moet die wildtuin geniet! Melody moenie so stres as Kayla min drink nie. Maré drink soms nie eers 100ml nie. Hulle sal meer drink as hulle honger is. Sjoe Xander word mooi groot Petro! Bly dit gaan nog goed! Anina Claudia tel net so lekker gewig op! En toe beduiwel Eskom jul muisjag! Ai tog! Waar is al die Oktober Mammies?!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #156472 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Helene, baie dankie vir die raad, gaan dan maar eers die aartappel bietjie wag meer.

Ek was vanoggend by n vriendin en haar seuntjie is 14mnde. Sy ma en pa is baie kort, en hy ook. Hy is net so lank soos Ruben LOL. Ons het hul langs mekaar laat le. Ek is nou speit ek het nie n foto geneem nie. Ruben se bene is so groot en vet, dis so oulik maar hy lyk soos n groot seuntjie al.

Klink lekker met al die wegbreuke van jul! Ons gaan darem paasnaweek wildtuin toe, sien nogal baie uit.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #156342 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
dankie, dis goeie raad.

Melody

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account