file Oktober mammies 2010

15 years 8 months ago #156152 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hahaha Anina! Arme ou muisies! Gerné bly dit gaan nog goed! Maré het ook ñ redelike roetine. So 4uur is opstaan tyd, gesels met mamma en pappa, dan ñ bottel 7uur, bietjie speel, slaap 8uur, 9uur speel, 10uur bottel, 10:30 slaap, 2uur bottel, speel, 3uur slaap, 6uur bottel, speel, 7uur bad dan slaap. Dan wore hx so half2 wakker vir ñ bottel. Soms gee ek so 10uur ñ bottel, dan slaap hy tot so 3uur, drink ñ bottel en slaap tot 4uur. Drink net 125ml of 150ml op ñ slag. Volgens die blik moet hy reeds 200ml drink. Vandag het gy met sy 3 dagvoedings net 100ml per keer gedrink. En ek sukkel steeds om hom water en tee te laat drink. Hy kry nog glad nie kos nie. Ek gaan wag vir 6mnde. Verder gaan dit goed! Maré het vandag die 1ste keer in sy groot karstoel gery dn dit gate uit geniet, WANT HY KAN BUITE SIEN! Hy wil net regop sit en raak vreeslik gefrustreerd omdat hy nog nie self kan sit nie. Ag en hy wore ouliker by die dag en ek wil glad nie teruggaan werk toe nie! Net 2 weke en 2 dae oor! Ons gaan Sondag vir 5 dae Klein Kariba toe! Kan nie wag nie! Julle moet lekker slaap!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #155967 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Sy bottels is 175ml, maar hy maak hulle nie eers altyd kla nie. Moenie worry dat jy haar sal oor of ondervoed nie, sy sal drink as sy honger is en as haar magie vol is, sal sy weier om daai bottel in haar mond te sit! :). Tim se baie vir my ek moet vir ruben meer tee gee want hy is vet maar as hul honger is soek hul nie tee nie.

Anina, sterkte met die muise, hoop jul kry dit gou uitgesort want dis darem nie n lekker pes om meer te sit nie.

Ons was gou vanoggend na my werk toe. Ruben was so vriendelik. Ek kan nie glo ek moet terug na daai bedompige simpel kantoor nie :(

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #155865 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
shoe, nee wat, ek kan nie eers begin n roetine neer te skryf nie, sy maak nog maar net wat sy wil......ek het so gewens sy sal darm iets van n roetiene he voor ek werk toe gaan...ek het darm nog 2 en n half weke om daaraan te werk.

sterkte met die muis van Anina, as julle sukkel kan julle maar altyd my Jack russel leen...lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #155826 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle,

Ons sal maar vannaand weer muise jag... maar die keer het ek gese ons kry 'n muisval. Johan gaan vanmiddag een soek. Ons kan nie gif gebruik nie want ons het stunning uile en valke en stuff op die plot, wil hulle nie vergiftig nie...

Ek gee vir Claudia pap tussen haar voedings, so sy drink nog steeds elke 4 ure. Hier is ons "roetine" of hoe dit so 3 keer 'n week gaan, verder doen sy wat sy wil!!

6 uur: Drink
8 uur: Pap
Slaap
10 uur: Drink
Speel + Slaap
2 uur: Drink
Speel + Slaap
5 uur: Drink
7 uur: Pap
Bad en dan drink sy die laaste keer.

Deesdae word sy party nagte vir 'n voeding wakker so 1 uur, maar verder slaap sy deur.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #155801 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, jy se jy gee 4 bottels,maar hoeveel melk drink hy per bottel.....ek is so bang ek onder of oor voed vir Kayla.

Anina, die muise storie is snaaks. Ons het dit gereeld. Ons kat dra lewindige muise die huis in en dink dis n speel ding, dan het ons n hond wat die snaakste vrese het so as sy die kat hoor speel in die middel van die aand wil sy net kaste klim....jip - dis die snaakste ding, so my man laat die Jack russel deur en woeps waps muis is uit gesorteer en die kat sommer net vies. jy moet dit sien dis n snaaksigheid en gebeur al te gereeld.

Ek stem, tyd gaan te vinnig en as mens weer terug by die werk is is daar net mooi tyd vir niks. Ek kannie glo ek is al oor die 4 maande by die huis en het nog niks regtig met die tyd gemaak....

ek probeer ook elke minuut met Kayla te geniet. Eks amper spuit ons gaan met vakansie die 18de, wil graag n roetiene kry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #155763 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

lekker lag ek nou oor die muis nee muise Anina!!

Ek het gister 'n butternut opgekook en gevries in die ysbakkies, so ek sal van vanag af probeer om vir haar van dit te gee elke dag.

Verder nie veel nuus nie, sal later weer inloer!!

B)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #155691 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Daar is toe 'n maatjie muis... Ons kan die bliksem hoor in die kaggel, maar ons kan hom nie sien nie. Nogtans sit Johan paraat met sy windbuks!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account