file Oktober mammies 2010

15 years 8 months ago #151778 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi.

Hierdie weer is baie lekker. Vandag gaan ek def saam R inkruip as hy gaan slaap. Ek het dit lanklaas gedoen.

So ja, die uif het my file verloor maar sal hul alles in hul vermoe doen om dit te kry. As hul dit nie kry nie gaan ek alles moet oordoen. As ek net copies van dit gemaak het :(.

Elise S lyk so happy in haar walker! Te cute! Love haar pienk tjor

Helene, bly als het goed uitgewerk met die katjie se insp. Geniet jul kuier saam jou ouers

Ek wil jul nie bang praat nie maar dis baja erg daai eerste dag wat jy baba aflaai! Ek het werk toe gery en so gesnik. Mens dink - gaan hul so mooi na hom kyk soos ek, gaan hul virt hom aandag gee en stimuleer, gaan hul hom net da los om te huil. Lol.
Sterkte vir al die mammas wat hul angels moet gaan aflaai :-*

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #151720 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
ek het darem die kat maklik in die mandjie gekry..tot ek die kar gestart het toe klim sy daar uit en kom sit op my skoot en kyk by die venster uit. sy dink regtig sys n hond!!

die veearts se haar hartjie sal vir so 2 weke seer wees oor die enetjie wat dood is. ek moet net dop hou dat sy nie ophou eet nie.

my ouers kom kuier more vir n week. ek sien baie uit om hulle weer hier te he. lance is so mal oor hulle.

lekker slaap en lekke dag more vir almal.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #151479 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi daar.

Ek sukkel met my internet. Ek bly darem op date met al julle geselsies van my foon af maar dis 'n pyn om van die foon af te post. Hopelik sort Vodacom hulself vinnig uit dan kan ek weer van die rekenaar af in kom.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #151478 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Helene ek werk ook met 10kg op ñ slag, anders raak ek skoon depro daaroor. Probeer die kat in die hokkie hn reverse. Dan sien hy/sy nie dis ñ klein ruimte nie. Netnou sit jy met ñ dronk kat wat oor alles braak! Ai julle ek sien glad nie daarna uit om Maré by ñ dagmamma te gaan aflaai nie! En die tyd kom al nader! Ons gaan 13 Feb bietjie Klein Kariba toe! Het vir Maré die oulikste swembroekie gekoop. Moet net die sonroom onthou!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #151451 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
hoekom wil julle mense so baie gewig verloor?? okay ek gee toe, ons almal wil gewig verloor, maar 30 en 40 kg??? julle wil nou weer almal rietskraal wees. julle maak my sommer depresief, want ek moet ook seker so baie verloor, maar ek mik maar eers vir 10...as ek dan nog steeds nie tevrede is nie, kan ons dink aan die volgende 10... haha.

gerne, klink my jy vorder goed met die potty. lance was so oulik, nou wil hy weer niks weet nie.

ek het nou nog nie kat gevat vir spuite nie. dankie vir raad christa, maar ek kry ook nie n pil in my kat se keel af nie. sy eet dit ook nie, dis hoeko, ek dink brandy is dalk die antwoord...

elise, ek is/was ook te skaam om in publiek te borsvoed. maar nou met stefan wat niks ander wil drink nie, het ek nie n keuse nie. gelukkig het ons winkelsentrums nou sulke nice toilets ek gaan sit gewoonlik daar.

daar skree hy hoeka nou. dis tietie tyd. tarra

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #151349 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Okay my hele post het gedump! :angry: Gerné hoop jy kom reg met uif! Mens het die geld nodig! Petro bly jul is veilig tuis! Kleingoed kan darem vreeslik vir pappa mis! Anina het die thread gaan lees. Laat mens dink, maar ek glo ek is veilig met Maré se melk. Hoekom is jy so skaars? Ek sal maar gaan vir 40 voor 40. Klink erg, maar darem nie onbereikbaar nie. Werk uit oq 1kg per week. Elise S lyk te oulik! Bly die slaap is beter! Gerné probeer droë witwyn met sodawater, dis die minste nadelig vir dieet. Bly Henko potty train so mooi! Lekker dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago - 15 years 8 months ago #151295 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ek het wiele

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account