file Oktober mammies 2010

15 years 10 months ago #134102 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Wow ek is darem so trots op my mede Oktober Moomies en hul mans wat almal ophou rook het! Dis fantasties julle! Ek is een van daai mense wat dit haat! Kry wild asma van ander se rook. Ons kerkdiens het goedgegaan! Maré het ñ tietie gevra en toe geslaap. Selfs deur die tee drinkery agterna. En het die klomp ooms en tannies oor hom gekoer! Mensig julle dis warm! Die humiditeit is so hoog! Ons sukkel om te slaap! Manlief gaan vir ons ñ aircon in die kamer laat insit. Kan nie wag nie! Maré raak by die dag ouliker! Hy begin nou gesels, maar skrik nog elke keer vir sy eie stem! En dan lyk dit of hy linkshandig is. Steek sy linkerhandjie na goed uit en probeer vat. Julle ek besef elke dag hoe leeg my lewe sonder hom was! Ek is so gelukkig! Lekker dag vir almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #134076 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
My swaer en "nuwe"skoonsus wat amper trou :)
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #134074 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
hi julle

Mensig maar dis bedompig! :blink: Le hier en wees geirriteerd van die hitte!

Dankie Gerne, ekke sal so maak met die foto's!

Ok julle, lekker aandjie :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #134037 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen, stel die foto na 400 toe (seker kb) dan load hul maklik! Bly julle het lekker gekuier. Shoe julle het omtrent troues aan! Te lekker

Helene & Carmen - geluk vir jul ook met die rokery! Lyk my ons is klomp gedissiplineerde mammas :)

Christa, ja dinge wilwil begin beter lyk maar ek gaan dit nie hardop se nie ;) nou nou jinx ek dit!

My boetie het laat weet hy het die ring bestel waar ek die kwotasie aangevra het, hy is baie opgewonde om dit te sien! Ek ook.

Ons gaan nou nou bietjie voelpark toe, bietjie vir H uitvat. Kan jul glo hy le nou al n halfuur en kyk harry potter saam my man, en hy is nie so lief vir tv nie. Hy like skynbaar die storie baie

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #134030 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Skies, foto wil weer nie werk nie, kom ek probeer weer!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #134028 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
My swaer en nuwe skoonsus

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #134026 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle!

Geluk Gerne en Helene met die rokery!!

Ek en my man was ook albei rokers en het toe ek die dag uitvind ek is swanger met Riley opgehou en het ook nog nooit weer gerook nie! En tot vandag toe nog nie een van ons aan 'n kankerstokkie geraak nie! :)

Geniet die kerk Christa!

Ons braai by my skoonsus gister was baie lekker, goed gewees om almal weer te sien!

Maar ons het maar meestal oor Riley gepraat en die troue wat opkom! :woohoo: My man se oudtse broer trou oor 3 weke, 11 December hier by Irene Country Lodge, en almal is baie excited!

Julle sien, Reggie en Mareleze is albei 38, so dis tyd!!!! Dan volgende jaar April trou die ander boetie Christo, en hy en Maureen is albei 36, so dis ook tyd!

So dan al is die Abraham familie getroud, want met die 2 oudtse broers het almal gedink op 'n stadium hulle gaan nooit hulle regte "deksels" kry nie :P

My man speel vandag golf, so ekke sit hier in my pj's en niks doen nie....

Lekke daggie en chat later weer!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account