file Oktober mammies 2010

15 years 11 months ago #133809 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ag toggie, ek sien dis die size van my foto's wat die problem is!

Ek is reg met die eerste week in Jan, net nie Vry die 7de Jan nie, ons het 'n troue aan!

Sien vreeslik uit daarna om almal te ontmoet!! :woohoo:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133808 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Riley

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133803 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Wow Carmen! Dis die mooiste foto daai! Bly jy het reggekom!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133800 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ag Petro dis nou jammer! Ons gaan jou en Helene mis! Jy moet lekker saam met Xander doeks! Hoop al die ander kom definitief! Wat van die eerste week in Januarie? Anina is dit by The Secret Garden by Norscot Manor waarvan jy praat? Ek het hulle onder jozikids.co.za gesien. Dit lyk oulik daar met genoeg speelplek vir jonger en ouer kinders. Elise sal jy kan Fourways toe ry? Daar is ñ kaart ook op die website.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133799 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
My genade, ek kan foto's post!!! Kon dit nooit voorheen doen nie, het altyd 'n error gekry!! Jippeee, nou hoef ek niemand te pla nie!!
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133722 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
more almal - my seuntjie dudu so nou het ek kans om hallo te se !

nee jong my man se ons sal nie kan wegkom in dec ni - almal gaan weg en dis ons beurt om die plaas op te pas !! soryy julle - kuier maar die keer sonder my

ek gaan nou my broodjie klaar eet en dan dudu saam Xander

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133647 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ralmarie bly dit gaan goed met almal! Hoop jou medies betaal, dan spaar dit jou ñ ry. Elise die fotos is iets besonders! Daai vrou ken duidelik haar storie! Gerne, hoe gaan dit met jou en Ruben? Voel jy al beter? Hoop jy kry kans om in te loer! Ons mis jou! En waar is die res van julle? Hoop dit gaan goed met julle en die babas!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account