file Oktober mammies 2010

15 years 11 months ago #134020 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Goeie more al julle mammas en babas! Ons het heerlik geslaap! Maré het nou 2 nagte namekaar van 8uur tot 4uur geslaap! He5ene wat sê jou gut oor Stefan? Is hy baie moeilik teenoor wat Lance was? Sover ek weet braak refluks babas met elke voeding. Okay ek weet nie veel nie, dis maar wat ek al gehoor het. Sterkte en geniet Mosselbaai vir ons almal se part! Bly jy kon ook die rook los! Gerne klink of Ruben ook rustiger raak! Bly julle slaap so goed! Lekker dag almal! Ek gaan gou kos opsit en dan klaarmaak vir kerk.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134018 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi Anina! Lyk my ons is n klomp nagdiere vannag!

Helene - jaloers is ek nou, ek wil ook da wees :)! Geniet dit ten volle. Weet jy, jy moet j nie steur aan die ander vrou nie. As ma glo ek j weet wat aangaan met j kind. Jy het nie iemand anders nodig om vir j te vertel of op hol te jaag nie. So moet j nou nie te veel steur nie

Christa, ag geniet die diens, dit gaan so mooi wees. Ja as hul so klein is en rustig is dan is dit eintlik nog maklik om in die kerk te sit.

R het nou gedrink vir 1ste keer van 11uur af, so dit was n goeie stretch.

Okay goodnight

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134015 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
Julle ons is in mosselbaai. Dis heerlik hier. Maar my tannie is ook hier uit pta en syt nou 'n 3mde kleinkind. Die is glo 'n reflux baba, nous sy besig om my wys te maak stefan is ook!!
Eks nou heel deurmekaar. Sy skete het my glad nie gepla nie, nou begin ek wonder. Want met elke kerm of skop van sy beentjies is dit nou kwansuis 'n wind en word ek vertel van haar reflux kleinkind.

Baie van die goed wat sy beskryf stem ooreen, maar ek weet darem nie. Die pediater het vir my gese as hy goed gewig optel en ek kan slaap in die nag, is dit nie nodig vir medikasie nie. Ek voel hyt maar net windjies en dis normaal, of is ek een van daai ma's wat net "like to believe nothing is wrong"??? Raad enige iemand??
Anina, jyt nou die dag verduidelik van jou stefan se reflux. Wat hy wel doen is om sy koppie te skud wanneer hy drink en hy drink mos baie kort. Is hulle na ELKE voeding omgekrap? Hy het nou net gedrink en weere rugtig op my bors aan slaap geraak.

Ai vrekkit julle, hoekom krap mense jou so om! My ma doen dit gelukkig nie.

Gerne, well done met die rokery!! Ons het dieselfde gedoen, na lance weer begin, maar die keer gaan ek nie weer begin nie. Ek is nou 'n bedrywige mamma, en dis vir me so lelik as 'n ma by 'n kind staan en rook. Als verander nou van "young + carefree" na "older+wiser"....

Haai, raai wat, ek moomie inni middel van dienag!! Dis nou 12:15 haha.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134006 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Dankie Gerne ek sal. Dis ons kerssangdiens more. Maar ek wil probeer om die moederskamer te skip. Gaan met Maré binne in die kerk sit. Die moederskamer is so onpersoonlik! Dis fantasties dat julle altwee ophou rook het! Dis beslis iets om op trots te wees! GREAT vir julle!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133994 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Geniet die moederskamer Christa! En die diens

Ons was nog nie en ek moet se ek het vandag daaraan gedink maar om hele diens in die borsvoed hoekie te sit gaan ook nie lekker wees nie.

Julle, ekt met H opgehou rook maar direk na die kraam weer begin. Met R het ek opgehou en nog nie weer begin nie !!! My man se ons gaan nie weer begin nie. Ek raak met tye baie lus maar is so bly en trots ons het opgehou, ekt nooit daarvan gehou om met H te vry as ei klaar gerook het nie. So nou is ons nie-roker ouers!!!! Yay!

Ek probeer vir R wakker kry met n nat waslap anders hou hy my weer vannag wakker maar niks - hy slaap vir die dood!

Lekker aand almal

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133989 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ons water is eindelik aan! Dankie tog! Ons eet sommer tuisgemaakte pizza. Gerne enigste trick wat ek ken vir winde uitvryf is geduld geduld geduld! Jy en dh moet lekker braai! Dis vir ons altyd lekker om op ons eie te kuier. Ek haat dit om by mense te braai en dan eet mens eers elf of twaalfuur want hulle het die groot suip! Aaklig! Dan is dit net ñ dronkspul en verbrande vleis! Hoop almal het ñ lekker aand! Maré het more 7y eerste kerkdiens.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133985 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Jis dis weer vreeslik warm in Pta vandag.

R was gisternag baie wakker maar is heel okay vandag. Ek sukkel nou om sy winde uit te kry, enige spesiale tricks iemand??? :)

Carmen geniet die braai. Ek dink ook nie dit sal haar regtig seer maak nie - dit maak dalk maar net merke soos sy le of sit. So klein soos R is maak die nr 1s ook diep merke op hom.

Christa hoop jul water gaan gou aan.

Ek en DH gaan vanaand braai, lekker

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account