file Oktober mammies 2010

15 years 11 months ago #133645 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
more!

ek tik alweer met een hand! Riley le hier in my ander arm :)

Elise, die foto's is regtig pragtig!!!

nie veel nuus hier nie! maar net lui by die huis, le en kyk tv :blush:

Riley is vandag 4 weke oud!!! :woohoo: die tyd vlieg darem!!

Anina, het gister vir Marsa gesien by die begrafnis! Behalwe dat ek haar ken van laerskool af, is sy my vriendin Lara (wie se pa oorlede is) se niggie :) Sy het vir Mia saamgebring! Te pragtag!!!! :woohoo:

Ok, loer later weer in!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133632 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ek in my doop rokkie


Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133629 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
1 happy family


Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133627 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ek le op pappa se rug


Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133625 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ek doedoe


Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133621 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
my rosie


Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133609 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Elise daai slapie klink lekker. Geniet dit terwyl sy nog slaap.
Kan nie wag om die fotos te sien nie.

Anina sit jy vir Caudia by jul in die bed? Dit werk vir my. As Andre wakker word in die nag sit ek hom by ons in die bed en dan slaap hy tot die oggend. Ek haal hom soms weer uit as ek wakker word later, maar dit gebeur min.

Christa ek het nog nie my medies gebel nie. As dit so is dat hul die ente betaal, gaan ek hom sommer hier in Potch vat. Moet seker rigting kry ne! Die kinders is darem almal gesond so dit gaan goed. Die weer is lekker, maar dit hou nou nie die modder voetjies van my vloere af nie. <Moet seker nie kla nie, en dankbaar wees vir hulle.)

Gerne, hoe het jul geslaap gisteraand?
Bly jy het jou trippie geniet met die self ry.

Petro het jy al 'n datum in gedagte?

O ja en in die week sal my ook pas. Enige dag is eintlik reg vir my.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account