- Posts: 2992
- Thank you received: 63
Please Log in or Create an account to join the conversation.

Hi julle
My hartjie is so seer. Dit lyk of R bietjie koliek het in die aand. Daar is niks wat hom laat ophou huil behalwe die bors nie. Van 5uur af is hy op die bors, hy slaap meeste van die tyd maar as ek hom net afhaal en neersit dan skree hy verskriklik. Gisteraand was dieselfde. Hy le nou nog op my bors.
My man gaan more kyk of hy die koeliek mengsel (groen mamba) by faerie glen kan kry maar is ons nie seker of R dit nou al sal kan drink nie. Nou weet ons ook nie of R in pyn is, is hy dalk siek of wat gaan aan dat hy so skree nie. Deur die dag is hy fine. Ek gee nie om om hom heelaand op die bors te sit nie maar dit raak ook uitputtend, ekt netnou sommer net bietjie gehuil. En ek kan nie kos maak, na H kyk of selfs eet nie
Ag ek hoop net dit gaan beter
Please Log in or Create an account to join the conversation.
Please Log in or Create an account to join the conversation.