file Oktober mammies 2010

15 years 11 months ago #124133 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ralmarie, eks bly jou volle kroos is nou onderaan jou chats! Hulle is so oulik. Ek wil ook so baie kinders he, maar ek weet nie of ek kans sien nie... Sal maar eers bietjie 'n gap vang na hierdie een en dan kyk of ek lus is vir nog.

Carmen, wees eers net bietjie mamma voor jy jou gewig probeer afskud. Soos Gerne se, dit het 9 maande gevat om op te tel, mens moet dit nie te vinnig probeer afskud nie.

Gerne, ek hou van jou volgorde, eers J en dan ek... Ek dink nie hierdie girly is vinnig oppad iewers heen nie. Volgens my dokter kan dinge met 'n 2de baba baie vinnig verander so klein Ruben kan jou dalk nog verras.

Ek is so ongemaklik vandag, ek sal regtig nie omgee as dinge nou ewe skielik gebeur nie. Hierdie poppie se koppie is nou seker op 0 of -1 of iets, sy sit soooooo laag ek kan skaars loop. Hopelik beteken dit sy kom binnekort.

Lekker aand almal! Janine, ek hoop vannaand is jou aand hoor!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago - 15 years 11 months ago #124131 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen se riley

Sy is pragtig en sy is so pragtig in pienk :)


3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124130 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen, daai prinses van jou is te pragtig!!

Gerne, ja ek dink tog hul lyk dieselfde, en ander dae dink ek weer nie so nie. Het wel dieselfde oe en neus.

Ek toets weer my fotos onderaan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124126 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
riley1


3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124106 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Howdy

Charlaine, cool, dan maak ons plan!

Ek is 29, ekke kan lekker kuier saam enig ouderdom, pla my min, solank iemand net volwasse is ;)

Gerne, aai, so dinge is nie besig om te bebeur nie...

Ag ek sal maar rustig wees met die gewig, vir eers is ek in elk geval nog nie lus vir diet nie, sal sometime begin :blush:

Ralmarie, jou kinders is darem almal regtig pragtig!

Ok julle, ek gaan nou eet, ons het sommer KFC gekry...(kan julle sien hoe hard diet ek...LOL :laugh: )

Baai

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124102 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re:Oktober mammies 2010
Anina- Dis presies my probleem. Al ons skool vriende is te onvolwasse waar ek weer vinniger volwasse was. Ekt homeschooling gedoen en het gholf gespeel elke dag so was nie in die hoerskool nie so was elke dag in ouer mense se geselskap, so die jongetjies wat nog wil kuier irriteer my so bietjie.

Lekker aandjie verder vir julle.

Ek sit nog by die werk en dis nou 18:37 is nou eers klaar so gaan nou waai.

Sterkte Anina, Gerne en Janine.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124101 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek toets weer my fotos onderaan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account