file Oktober mammies 2010

15 years 11 months ago - 15 years 11 months ago #123955 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
kyk hoe lekker doedoe ek in my cot


Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123947 by Lily
Replied by Lily on topic Re: Oktober mammies 2010
Hoop nie jy hoef nog lank te wag nie Gerne! Kan jy hom dan nie maar liewer môre sien as Ruben 100% en jou bloeddruk ook reg is nie? Sterkte!

Ag ja nee Christa, ek's nou ook al lus om opgewonde te raak, maar niks wil gebeur nie. Geduld, geduld, geduld.

Dan gaan ek ook werk op minimum 6 (dalk 6-8 pakkies/groep), party dae moet mens immers meer as een keer aantrek.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123937 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ag nee Janine! Hier raak ons toe verniet opgewonde! Ek sal sê niks minder as 6 stelle klere nie. Ek het met 4 stelle newborn gewerk en dit was nogal moeilik. So minimum 6. En dan was mens in elk geval elke dag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123929 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Ai dis al weer ek en die fotos wat sukkel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123924 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hallo daar! Carmen ek het danksy die 3wke borsvoed my gewig verloor. Nou stoei ek om nog te verloor. Wil graag saam met hierdie seuntjie kan rondhol en balle skop. Petro jy sal met die borsvoed vinnig verloor. Jy moet eet as jy honger is, veral proteiene. Help melkproduksie aan. Jy is fluks met die gebak! Anina nog net een daggie! Ralmarie daai sussies is duidelik baie trots op kleinboet! Waar is Janine? Enige nuus? En Helene? En Annalize? Bly julle stem vir ñ saamkuier! Sal lekker wees! En bring dan sommer al die kids saam! Dink solank waarheen ons kan gaan. Onthou ons gaan spasie nodig he! Baie spasie! Gerne bly jy voel beter vandag! Elise dalk is die Avon jou oplossing. Charlaine en Carmen klink of julle omtrent bure is! Lekker kuier! Carmen my man gaan vlg week by Makro in Isando Nan koop. Ons het nie ñ Makro hier nie. Platteland!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123922 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Haai julle, ek le nou al van half een af by die hospitaal :( het probeer vanoggend weer post maar gesukkel

Wel ekt besluit om in te kom dat hul net my bloedruk check en dat R nog okay is en dalk n internal doen. Toevallig is my dokter besig met n bevalling en toe wag ek nou maar vir hom. Die monitors is af, R is 100 en my bloedruk fine.
So na al die gewag kom my dokter hier ingestorm - hy kan my nie nou sien nie hy is 40min laat vir teater ek moet net wag hy sien my nou nou. Grrrrr nou het ek nie n clue hoe lank ek nog hier gaan le nie :( dis so frustrerend - seker maar deel van die package ne

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123916 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ag nee janine en hier dog ons daar het bietjie aksie gebeur jy moet maar gaan trampolien spring girl of jy moet jou man beet kry lol

ralmarie suzaan wil nie op moomie wees nie lol

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account