file Oktober mammies 2010

15 years 11 months ago #123894 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Die eerste foto was Rachelle, toe Jeanne.
Hier is Suzaan met boeta.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123887 by Lily
Replied by Lily on topic Re: Oktober mammies 2010
Hallo

Skuus, ek laat julle worry! Wens ek't 'n aksievolle verskoning gehad hoekom ek nou eers inloer, maar met die bewolkte weer is ek sommer net op 'n slow-go vandag.

Julle seuntjies is te pragtig Ralmarie en Petro (en al die ander kids ook Ralmarie :) )

Lekker vir jou afmiddag Anina, geniet dit! Dink jy moet môre sommer ook vroeër loop.

Hoop jy voel al beter vandag Gerne! Hierdie 40+ ding is definitief nie grappies nie (hoop dit word vir jou gespaar Anina!). Ek het nou al mooi vir Ilse ingelig ons is nie olifante nie, 9 maande is reg, nie 20 nie! :laugh:

Wil gou by julle hoor oor die baba kleertjies - hoeveel pakkies het mens nodig per ouderdomsgroep? Het gister nog 3-6 maande geskenk gekry, en ek dink nou wraggies ek moet van dit gaan omruil - het amper niks vir 6-12 maande nie... Vriendin het gesê sy't gewerk op so 6-7 pakkies per groep, klink dit om en by reg?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123873 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
hi girls

s doedoe darem nou weer lekker darem op haar tyd so ek sal nie later weer sukkel nie gister middag was sy te lank en laat wakker toe gaan slaap sy 15h45 en dit is wanneer sy gewoontlik wakker word en toe slaap sy tot 21h00 gister aand toe dink ek nou gaan ek heel nag wakker sit met haar toe vat ander haar en gesels met haar en vra toe of hy maar vir haar kan bottel gee want sy het heel middag geslaap vandat hy by die huis gekom het toe los ek maar die borsvoed vir daai 1 keer en gee vir hom bottel en daar by 10uur toe is sy weer uit gepaas en slaap tot 2h30 is dit nie oulik van haar nie

ek sien julle gesels darem lekker vandag so dit is nie so stil hier nie ek het maar gou skoon gemaak en die avon uit gesort terwyl sy slaap sy sal seker nou enige tyd wakker word sy slaap darem al n rukkie

ralmarie kan sien die sussies is trots op die nuwe boetie kan sien hulle wil vir mamma help met boeta

wel daar gaan my middag slapie ek dink want ek glo nie s gaan weer slaap tot na bad tyd as sy nou wakker word nie so ja daar vlieg dit by die venster uit so ek sal maar vanaand net in die bed klim as sy gaan slaap

ek wonder ook wat by janine aan gaan sy was nog nie 1 keer hier vandag nie en sy het nog niks laat weet nie dalk het dinge te vinnig gebeur vir haar of ietsie(sien positive thinking)lol

julle ek wil russians maak vir aandete maar ek is nie lus vir chips nie wat anders kan ek daar by maak? ons het gister aand lekker pasta geeet met bacon sous bacon en russian stukkies dit was lekker en ek het darem gehad vir breakfast

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123859 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ons het 1 uur 'n vergadering en dan gaan ek huis toe!! Yipee!!! Dan is daar nog net een daggie se werk oor!!! :woohoo: :silly: :woohoo:

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123826 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Lyk my Suzaan is te skaam... haar foto wil nie wys nie.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123823 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Die eerste foto was Rachelle, toe Jeanne.
Hier is Suzaan met boeta.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123806 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Jitte maar jy is fluks Petro! Muffins bak met 'n baba wat nog nie 'n week oud is nie! Supermamma hier kom ons!

Jy borsvoed ten minste Petro, dit sal help om die gewiggies af te skud, vir Carmen is dit ongelukkig nie so maklik nie.

Ek kan nie glo hoe ongemaklik ek voel vandag nie. Dit voel asof Claudia gisteraand verdubbel het is grootte, sy pas net skielik glad nie meer hier in nie! En haar kop is nou so laag dit voel asof sy uitkom elke keer as ek toilet toe gaan, en met die min spasie wat my blaas nou het is dit nogal baie...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account