file Oktober mammies 2010

15 years 11 months ago #124072 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
hi julle

samantha was wakker vir die middag dis hkm ek weer nie hier uit gekom het nie

ek het nog nie haar rokkie gekry nie ons gaan eers saterdag gaan kyk vir hom sal kom foto post as ons hom gekry het

gerne sterkte jong "aanstap rooiens die pad is lank en swaar" o ok nee dan was dit reg die email was nie seker of dit n video was nie maar dit is te oulik.

janine ek dink ek is die jongste ja ek is nou 23

hoop almal het n lekker aandjie wag nou vir andre sodat samantha kan bad en dan wil ek eet ek is rasend honger

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124063 by Lily
Replied by Lily on topic Re: Oktober mammies 2010
Ai tog Gerne, nou wat is dit met ons lywe wat nie aan die gang wil kom nie? Nog 'n week sê hy, so dan's jy ook al amper 41 wke. Bly ek klink nog kalm en rustig, voel definitief nie heeltyd so nie... Troos myself daaraan dat dit nou wraggies nie meer lank kan wees nie, sal immers plan moet begin maak teen 42 weke!

Hoe oud is jy Charlaine? As ek reg onthou is jy die jongste Elise, maar ek kan nou glad nie onthou hoe oud jy is nie.

Ek groet eers, julle moet almal 'n lekker aandjie hê!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124051 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Ai dis al weer ek en die fotos wat sukkel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124038 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Ralmarie ag mamma maar die fotos is pragtig. Jis jou dogtertjies baklei seker oor Andre??? Mens kan sommer sien hoe trots is daai ou sussies!!!

Carmen, jong ja, die gewig is maar ‘n groot kwessie maar moet nie te vroeg begin stress daaroor nie, jy gaan jouself mal maak. Solank jy dit binne die eerste jaar verloor dan is alles reg. Onthou jy het 9 maande gevat om dit aan te sit so jy kan dit nie dadelik verloor nie en daar is ook nie ‘n quick fix nie. Ek het na 4 mnde gaan werk toe lyk ek nog pregnant LOL

Elise – het jy toe ‘n rokkie vir S gekry? Hoop sy voel gou beter en dat dit niks ernstig is nie. Ek het gister weer Pregnavit gekoop, apteker gese ek kan dit gebruik terwyl ek borsvoed, is dit genoeg??? Die email was maar net waar henko my op my naam roep, dis so oulik as hy dit se

Anina – amper klaar!!! Dan gaan jy ook so mal in jou kop word soos ek wat huil oor vleis

Dankie julle, ja ek dink die hormoontjies is bietjie erg deurmekaar.

Ja die dokter was toe so 3uur by my, hom gevra oor die stretch & sweep en het hy gekyk maar bad news, kan dit glad nie doen nie want my cervix is steeds te hoog en kan hy hom skaars bykom en R sit ook nog vreeslik hoog, hy het my gewys hoe hy sy vingers russen sy kop en my koekiebeen kan indruk. So toe se hy hy stel glad nie meer induksie voor vir more nie want die kanse soos dit nou lyk is 80% kans dat dit op ‘n kyser sal uitdraai, en dit wil ek mos nou nie he nie. So hy skat R gaan nie kom binne die volgende week nie.

So dis dit, ek moet nou maar net my finale bietjie geduld uit druk en kalm wees. Janine, weet nie hoe kry jy dit reg nie, jy klink so kalm en rustig.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124035 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen klink of jy lekker gekuier het! Gerne enige nuus? Hoop Ruben is oppad! Dit sal darem nice wees! Janine dis ook net geduld wat sal werk. So ons sal maar dwe geduldig moet saam wag! Elise het julle al ñ dooprokkie gaan koop? Of gaan julle die naweek?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124012 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen- Dis reg so.. Is darem maar lekker naby.
Sodra jy voel jys reg en Riley is ingesettle kan jy my 'n sms stuur dan reel ons.

My nommer is : 076 537 5569

As ek mag vra? Wie is die jongste onder julle klomp hier behalwe vir my?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123996 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

My sussie het vanoggend kom kuier en wat toe 'n vinnige "inloer" sou wees, het toe in 'n paar uur se kuiertjie ontaard! ;)

Charlaine, maar natuurlik weet ek waar die Shoprite is! Ek het jare lank gewaiter by Seafood Terrace in daai sentrum ;) Ons moet defnislis plan maak!

Janine, amper laat jy almal erg wonder of iets gebeur het! :laugh:

Gerne, het jou nou al dr gesien?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account