file Oktober mammies 2010

16 years 2 weeks ago #113235 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Lily, jy was spot on met Andre se gewig!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #113232 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi Lily, baie dankie vrou, ek kon regtig nie daai kry nie. my bladsy 258 is soos 3 maande terug se chat, toe het ons nog nie begin raai nie :huh:

Jis ek hoop regtig ook dit reen, maar ek sien nie 'n reen wolk naby Pretoria nie hoor. kom ons hou maar duime vas!!!

Helene & Melody, baie baie sterkte met vandag, dalk is babas al gebore :woohoo: Geniet dit en alle sterkte.

Ek voel vandag beter, yay, het weer 'n 'aan' dag. Hoop dit hou langer as 'n dag die keer :) Is nie lus vir weer heeldag hoor, shame kyk net hoe moeg lyk jy nie :blink:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #113219 by Lily
Replied by Lily on topic Re: Oktober mammies 2010
Okay ek copy & paste sommer van bl 258 af:

Ralmarie - 3.25 kg
Helene - 3.30 kg
Sarah - 3.1 kg
Annalize - 3.2 kg
Janine - 2.9 kg
Gerne - 3.35 kg
Carmen - 3.1 kg
Petro - 3.0 kg
Anina - 2.9 kg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #113218 by Lily
Replied by Lily on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle almal,

Helene en Melody - mag dit 'n baie spesiale geboortedag vir julle wees!! Ons wag vir daai smse ne! :)

Sarah, I hope the new job opportunity works out for you.

Gister was nou wraggies die eerste dag wat my voete erg geswel het, maar met die hitte kan dit seker nie anders nie! Gelukkig waai daar 'n vars windjie vanoggend en hulle het reën voorspel vir vandag, dit sal so lekker wees as alles weer vars ruik en nie net vol stof is nie.

Gerne, gaan gou weer daai post oor my geskatte gewigte vir jou soek, dis immers 'n vol geboorte week hierdie! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #113168 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
lekker aandjie vir julle. hoekom kry julle so warm? ons het lieflike weer in die kaap. Sodra Stefan sy koppie kan lig gaan ons see toe!!!

Ek gaan nou sit en sommer vroeg saam met Lance bad en slaap.

As julle teen 11uur nog nie van my gehoor het nie kan een van julle maar sms, dan sal ek daarop reply.

dankie vir al julle ondersteuning!!

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #113161 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi almal

Ek begin nou al vir hoeveelste keer hier reply.

Wou nou persoonlik vir almal reply het, maar tyd laat my nie toe nie.

So hoop dit gaan goed met almal en die belangrikste vir vandag:

Helene en Melody sterkte vir more, mag dit 'n weereens wonderlike ervaring vir julle wees.

Lekker aand en lekker slaap.

Toedels.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #113074 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
I don't even want to know how much weight I've picked up...I think it is a lot so I refuse to weigh myself.

I know for a fact my hips are bigger - pelvis has opened coz the bones are not in the same position that they were! Wondering if ANY of my pre-pregnancy clothes will fit me!!!

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account