file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #109476 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
hi jul ek is nog nie huis toe nie kan more gaan maar nou het samantha bietjie geelsig en le onder die pers ligte shame weg van mamma af dit is nie goed vir my hartjie nie is heeldag al bietjie huilerig maar dis seker die baby blues of hoe? My borsvoeding verloop baie goed ek het so baie melk my borste is klip hard en die melk loop somer net uit. Ek mis my huis my man en my bed baie dis somer kak in die hospitaal. Lekker aand uir jul

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109461 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek wonder of elise al bydie huis is, en hoe dit met christa gaan, sy is seker uitgeput na die lang exiting dag!

Ralmarie, my man het by die huis aangekom van fruit&veg af met pynappels, perskes, pruime, aarbeie, pitlose druiwe en kaalgat perskes. Flip ekt lekker gevreet vanaand hoor :)
Pynappels bly nou maar net lekker, en daai kaalgat perskes is huge en soet!!!

Carmen, sterkte met al die make ups! Jy gaan mos more weer ne?

Anina, sterkte met die woef probleme, en yay vir S wat van die dummy af is - dis beter.

Vebike - welkom, hoop jy chat lekker saam met ons. Die 2 mammas wat al gekraam het was eintlik due in Sept so die res van ons wag nou maar vir Okt!

Ek is more 35 weke, net 5 om te gaan!

Lekker doedoes almal

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109455 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Christa hoe gaan dit met jou borsvoeding?
Hoop Mare is soet.

Anina hulle het toe sowaar nie die Peppermint sjokolade gehad nie. Het darem pynappels gekry.

Welkom Vebike. Hoop jy kuier lekker hier by ons.

Hoop almal het 'n lekker aand. Soet slapies.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109429 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Vebike, hallo en welkom! Ons is due dates strek so van einde September tot die eerste week in November.

Ons het 2 mammies wat reeds mammies geword het, een Maandag (Elise) en die ander een vandag (Christa).

Ek het jou ander post oor die induksies gelees en daarop gecomment. Vertel ons bietjie meer van jouself dan sluit jy by ons aan.

Gerne, dankie vir die post! Hoop jy voel more beter, maar bly sommer nog 'n dag by die huis dan het jy 'n lang lang naweek!

Ralmarie, ek hoop jy kry daai peppermint crisp! En geniet die pynappels.

Ek het nou net die uitslae van my hond se bloed toetse gekry, daar is niks fout nie... Maar hulle het sy lewer ook getoets en dit lyk nie goed nie. Nou is hy op antibiotika en 'n lewer aanvulling, hopelik word hy beter, anders sal ons hom moet uitsit, ek is nie bereid om verder te kyk hoe hy agteruitgaan nie.
Maar my ander hond gaan 'n maatjie nodig he, so as julle van iemand hoor wat 'n volwasse hond (ek sien nie kans vir 'n baba en 'n baba hond nie!) wil weggee, laat weet asb. Ek soek iets wat nie groot is nie en wat nie 'n jack russel is nie.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109426 by vebike
Replied by vebike on topic Re: Oktober mammies 2010
Hallo julle...

Ek is nuut by moomie. Is daar enige van julle wat eers Oktober due was maar al gekraam het?

Vebike :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109385 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek het n post opgesit, hoop dit lyk okay, dis maar moeilik van my foon af. Sal volgende week vir haar ook n prentjie maak!

Baie Geluk Christa! Hy is so pragtig!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109382 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Ekke gaan maar groet, lekker aand vir julle, ek moet vanaand my makeup kit weer regpak, ek doen moremiddag en Vrydagmiddag weer make-up vir matriekafskeide.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account