file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #109362 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek gaan solank vir julle se lekker aand.

Ek wil gou-gou dorp toe ry vir daai pynappels.

En sommer kyk of ek weer 'n peppermint crisp poeding slab kry. Hier in POtch het hul mos nooit wat jy soek nie. En net Checkers hou die peppermint een aan hier by ons. En laasweek was hul uitverkoop, sou hierdie week weer ingekry het. So hou duime vas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109359 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
Geluk Christa!! ek het haar sms gekry. ons gaan nou so 1 vir 1 in. dit raak nou scary!

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109310 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Baie geluk Christa!!!!!

Gerne, sal jy weer 'n algemene boodskappie opsit? Jammer as jy reeds het en ek dit net nog nie gesien het nie, soos ek se, my computer is nie baie behulpsaam vandag nie!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109307 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne ek het nog nie vir Nelita gewig geraai nie, hiers my voorspelling: 3,87 kg.

Ai julle ek kan nie meer wag nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109270 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi Ralmarie, jip dankie, die sms het deurgekom!!

Ag jitte ma!!!

Lyk my Helene was spot on met raai van die gewig!!

Ek is sooo bly almal is sover so gesond!! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109253 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi girls, het jul sms gekry?

Mare is 7:20 gebore. 3,64kg en 51,5cm lank.

Baie geluk Christa. :woohoo: :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109251 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Ralmarie, laat weet asb, dadelik as jy haar gesms het!

Ek kan ook nie onthou wat Christa gese het oor die tyd wat haar keiser is nie :( Maar ek wil dink, dis oggend erens...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account