file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #109235 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Ai ek kan nie glo ons moet so wag nie, dis erg :) LOL. Ek hoop maar net alles het goed verloop!

Dankie - ja ek was so bly toe ek sien ekt die komp gewen gisteraand, het so duime vas gehou vir daai een. Nou hou ek net nog duime vas vir daai dubbel borspomp van R2000! :)

Elise, ek is so bly dinge gaan goed vir jou, amper bydie huis dan gaan dinge nou eers lekker raak!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109218 by Lily
Replied by Lily on topic Re: Oktober mammies 2010
Elise, lekker om van jou te hoor! Bly als gaan goed met jou, Samantha en die borsvoeding!! Ons almal is jaloers op jou wat al jou babatjie vashou! :laugh:

Kry ook gereeld die BH - maag word sommer kliphard en styf! Darem nie seer nie, net ongemaklik, maar die asemhalingoefeninge werk verseker.

Bly die dummy los was so maklik Anina, dink ook so net na 'n jaar is goeie tyd om dit te los. Vriendin se seuntjie het nog tot 3 jr altyd loop en suig, en sy spraak het verseker daaronder gely, want pleks van gesels en geluide maak, suig hy net die heeltyd.

Kan ook nie onthou dat Christa tyd gesê het nie - party gynaes boek mos eers die teater vir in die middag.

Ai, sukkel onverwagste (en onbeplande) uitgawes darem Anina - dis vrek baie om te betaal en nog steeds nie te weet wat's fout nie. Hoop woefie is weer beter vandag.

Lekker werk julle.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109199 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Oe, nou maak jy my lus vir pynappels! My hond het my gister R1400 by die veearts gekos, en hulle kon nie uitvind wat is fout nie... So my geld is bietjie op tot payday, wat gelukkig more is :cheer: So ek sal moet wag tot dan om 'n draai by Woolies te maak.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109181 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek dink ook so. Sal sms so teen 1 uur. Hoop haar foon is nabby haar. Sal wel uitvind.

Sjoe ek is eintlik bly ek weet nie wanneer ek ingaan nie. Ek dink dis erger om te weet watter dag en dan daar te le tot jy een of ander tyd gedoen word.

Julle ek is al weer lus vir pynappels. Sal maar weer Woolies toe gaan. Kon nou die dag nerens ordentlike pynappels kry nie, en in elkgeval is Woolies sin klaar geskil. So ek kan dadelik begin eet. Njummies!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109176 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ralmarie, ek dink as ons teen 1 uur niks gehoor het nie, moet jy maar bel of sms. Jy is die naaste aan haar.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109154 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
More almal

Nou net terug gekom van perdry af.

Gerne geluk met jou wen van die kompetisie. Jy's regtig gelukkig. :cheer:

Carmen geniet daai afspraak more. :)

Anina dit klink my jou dummy episode was eintlik heel maklik.
Nee wat as die hare op die sonar duidelik is sal dit nog daar wees na die tyd. :lol:

Christa nou wat vat jy so lank? Ons almal wag in spanning. :huh:

Elise bly om te hoor alles gaan goed met die borsvoeding en dat jy nie vreeslik pyn het nie. Moet dit nou net nie oordoen as jy by die huis kom nie en rus genoeg. :)

Petro en Janine lekker dag vir julle. Hoop nie ek het iemand vergeet nie.

Tot later.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109150 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Geen idee nie Charlaine, maar ons sal seker 'n sms kry as Mare gebore is. Anders sal een van ons haar maar sms om uit te vind later.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account