file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #109125 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi Julle

Weet julle dalk hoelaat is Christa se Keiser vandag?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109117 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen, ek kry BH oral oor my maag. My maag word kliphard en dan is dit sommer moeilik om asem te haal. Maar baie mense voel dit glad nie, die kontraksies vind wel by almal plaas, dis net dat partymense se baarmoederwand nader aan die vel sit dan is dit meer sigbaar en makliker om te voel.

My sussie se dogtertjie is nou 4 en gaan nog steeds met haar dummy bed toe. Ek dink dis afskuwelik! My ander sus het haar eerste seuntjie ook vroeg gespeen, maar nou met haar tweeling los sy dit bietjie, hulle is nou so 20 maande en suig nog lekker.
Ek is bly Stefan is nou af, dan sal hy hopelik nie sussie se dummy steel as sy suig nie...

Hy raak nou so oulik, hy steel die knippies uit my hare uit en dan probeer hy dit in sy hare sit. Ek kan sommer sien hoe ons gaan vassit oor sussie se knippies. Vlg die 4D scan het sussa BAIE hare en hulle is sommer lank ook. Ek hoop nie hulle val alles uit voor die geboorte nie, ek het nou begin knippies koop!

Ek het toe nog steeds nie die ou hospitaal tassies gepak nie. Elke aand besef ek daar is nog iets wat gedoen moet word, soos eers moes ek nog die klere was, gisteraand moes ek die newborn stuff uitsoek, toe besef ek dit eers na Stefan gaan slaap het en kon nie in sy kamer gaan werskaf nie. Sal maar vannaand weer probeer.
Ek gaan sommer nou nou 'n lysie print sodat ek nie helfte van die goed vergeet nie.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109102 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina, bly oor die dummy, al is ek absoluut clueless oor dit! :blush:

Ek weet nie eers tot wanneer moet jy dummy gee en wanneer moet jy laat gaan nie...ooo vet weet, ek weet eintlik niks van ma wees nie, dit gaan seker maar 'n skok wees as Riley eers daar is en dan sal ons maar alles moet uitfigure as soos ons aangaan.

Ek kry nie hierdie BH waarvan julle praat nie...is dit soos op een plek, of orals of wat?

Dankie tog , my lieste is bietjie beter, maar in die aand word die pubic bone maar weer seer, maar in die dag is dit baie beter.

O ja, baie geluk Gerne met daai kompetisie wat jy gewen het! Lyk my jy is darem maar 'n lucky girl as dit by sulke dinge kom :P

Ekke gaan more weer bietjie gynae toe vir my 35 weke check up, hoop alles lyk goed en aan die gang! Hopelik is daar hierdie keer nie weer suiker in my piepie nie...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109096 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Julle, ek wil bietjie brag! Ek het my seuntjie die naweek van sy dummy af gespeen. Ons was in pta by my ma hulle vrydag, sodat sy na hom kan kyk terwyl ons bierfees toe gaan. En ek het die dummy by die huis vergeet... toe kry sy hom aan die slaap sonder die dummy. En Saterdag aand was ons by my skoonma, en het dit ook goed gegaan sonder die dummy. Nou is hy sommer permanent af van die dummy af!! Ek was baie bekommerd dat ek gaan sukkel, want boeta suig daai ding heeldag.
Maar Maandag het ek dit net weg gesteek en hy het nooit eers gehuil daaroor nie. Ek is so bly, want ons het al so baie dummies verloor en ek het nou net 1 oor, so ek was op die punt om weer nuwes te gaan koop. Nou is dit verby!!!! Yipeee!!
Ek moet se, die mannetjie praat nou baie meer en baie duideliker vandat die ding weg is.

Ek kry gister en vandag heeltyd BH! Ek wonder of dit die rasberry leaf tee is? Ek wil nie vir sussie aanmoedig om nou al te kom nie, so ek gaan dit nie vandag drink nie en hoop dit word bietjie beter. Dan sal ek weer so op 36 weke begin.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109058 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle!

Lol Gerne, ekke bedoel daai einste ChristA :laugh:

Christa, ek sien vreeslik uit na nuus oor klein Mare!! :silly:

Elise, ek is sooo bly jy sukkel nie met die borsvoeding nie, en dat alles so goed gaan dat jy sommer al wil huis toe gaan :woohoo:

Dit gee sommer my hoop dat alles goed sal afloop as dit eers my beurt is!

Gerne, ek kon die foto van Samantha afgelaai kry van my BB, ekke gaan vir jou mail, kyk of jy dit kan laai?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109044 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle, lyk of my rekenaar dalk vir die oomblik gaan saamspeel vandag.

Elise, eks bly alles gaan so goed! Hopelik is jy binnekort by die huis!

Christa, ek hoop alles is great daar waar jy nou is. Ons hoop om spoediglik van jou te hoor.

Nelitia en Ralmarie, eks bly alles lyk nog goed. Ek moet se, my seuntjie was op 38 weke gebore, nou hoop ek nie sussie het planne om vroeer as dit te kom nie!

Sterkte met die name ding. My pa en boetie is Andries Cornelius, en ons almal noem hom net Andries. Sy pelle het dit afgekort na Andy toe (engelse pelle), my pa word Dries genoem, sy broers en susters noem hom ook Andries, Dries het op universiteit begin... My vlg seuntjie gaan ook die doop name kry, dan gaan ek hom Andre noem. Maar dis vir meer as net my pa, my beste pel is Andre, en hy is net voor my troue oorlede, so ek vernoem hom ook eintlik...

Gerne, geluk met die doop klere kompetisie!!! Bly jy het gewen!!!

Lekker dag almal!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108991 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
hey julle ek mis julle vreeslik maar moomie is moeilik op die foon. Als gaan baie goed my borsvoeding is wonderlik het oor as genoeg melk dit loop omtrent uit maar my pop kry genoeg sy slaap sommer maklik 5ure as sy gedrink het. Ek hoop om vandag huis toe te gaan. Hierdie pop het haar pa boots & all gevang hy is so lief vir haar julle moet dit sien. Die keiser was nie so erg nie en het darm nie baie pyn na die tyd gehad nie so we wanna go home

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account