file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #108981 by Lily
Replied by Lily on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle almal

Dis wraggies Christa se D-day!! Ons swanger mammies raak al hoe minder by die dag. :laugh:

Nee wraggies, nou is nie die tyd om weer name te begin soek nie - sterkte Ralmarie en Nelita! Bly babas groei nog mooi!

Het gisteraand vriendin se 3 mnde oue seuntjie opgepas, einste Andrico. Behalwe vir my boepie wat dit moeilik maak om hom gemaklik vas te hou het als darem goed gegaan, maar toe verlang ek sommer na Ilse en om haar ou gesiggie te sien en vas te hou!

Geluk Gerne, sien op die nuusbrief jy't die christening kompetisie gewen.

Lekker dag vir julle almal, amper langnaweek!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108970 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
HAllo mammas

wat 'n lekker dag - CHRISTA sterkte - dink aan jou en laat weet ons

ek chat nou nou weer

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108926 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Dankie vir al die sterkte wense julle! Is maar bietjie gespanne, maar verder okay. Ralmarie nou wat is dit met daai man van jou?! Piet wou ook vanoggend weet of ek seker is oor die naam. Toe sê ek ja, maar as hy iets anders wil he, het hy net vandag om te besluit. Dit was gelukkig die einde daarvan. Besluit op ñ naam en breinspoel hom tot hy glo dit was sy idee. Dit werk elke keer! Probeer maar weer Andrico. Ek hou van Andro ook. Laat weet julle more van Maré. Lekker doeks!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108911 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Lekker slaap almal.

Gerne ek sal bietjie gaan loer of ek daai name kry en kyk of daar iets is wat kan werk.

Dankie solank vir julle voorstelle.

Ai, wat dink mans tog, om op hierdie stadium van plan te verander. Ek het nou so gewoond geraak aan Drikus.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108845 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen met wie is die Christo waarmee jy praat? ;)

Ralmarie, dit is baie interessant ne, maar dis sleg want nou is j seker baie onseker oor wanneer hy kom.
Wat van Dieter? Andro is net so mooi. Jy moet kyk by die kompetisies, daar was mos een waar jy n naam moes insit. En daar was n post ook onlangs van "name and meaning" jy kan dalk daar n paar kry.

Neln, bly dit gaan goed met boetie! Hy is al lekker vetties ne! Jy moet laat weet as jul besluit het op n naam

CHRISTA - baie sterkte met more! Geniet vir M nog die laaste aandjie in j magie. Ons wag om van j te hoor! Sterkte en enjoy

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108841 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi all

I've been following the posts (congrats to new baby; good luck for tomorrow!) but you ladies talk so fast I can't keep up!

1 day of school left then holidays and I am officially out of work :unsure: Oh well, will use the next 3 months to try and find something for next year!

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108837 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Nelita, baie bly alles lyk 100% :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account