file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #98182 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
dit is n baie goeie idee gerne en dan kan almal net hulle lysie post en ons kan dit copy dan het ons dit

So almal moet asb die lysie invul en dan weer post

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #98173 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Sarah - your baba is beautiful!!! the pics came out so clear! yay man! ! !

Helene, ek gebruik Baby Boom se sms diens! Ek sal vir jou die nommers email sodra ek almal het, kort 'n paar, onthou my maar net as ek dalk vergeet hoor.
Mens kan hoor jy is trots op jou besigheid, en dis goed. jy verdien dit en jy doen 'n wonderlike ding vir die kiddies in jou omgewing!

Shoe carmen, lekker shop ne, ja jis dit vat aan mens as jy so baie bdays het in 'n maand.

Elise, wat van as elke ou net die volgende copy, paste en invul:

Bv: Gerne dink hy gaan weeg:

Elise - Geheim(Dogter?) - ? kg
Christa - Maré
Elaine –Abigail
Lezil (Lies) - Kobus
Marion
Nelita Seun ?Keiser
Helene - Stefan
Ralmarie - Drikus
Melody - Kayla
Sarah - Girl
Carmen - Riley
Annalize - Giovanni
Lily - Ilse
Gerne - Ruben
Petro - Xander
Anina - Claudia
Ashleigh - Hermione

Maar net 'n idee.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #98151 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
Uploaded my 3D pics to facebook - have a look

www.facebook.com/album.php?aid=172475&id=621416122&l=351d1234af


Got pics of my tummy yesterday it looks huge, will upload later!!

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #98147 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
Nou is ek alweer alleen hier

Jipeeeeee more nog net 24 dae weet julle volgende maand is die 1ste maand wat my enigste uit sig nie pay day is nie want baba kom nog voor pay day lol is dit nou n ding of nie

Gerne dit is scary om te dink daar is nog net 2 besoeke oor en dan die ware jakob sjoe ek kan nie glo tyd het so gevlieg nie

Julle manlief het n laptop by 1 van die mense by die werk gekoop ons moet nou net n battery vir die ding kry en weet julle wat is die bargain daarvan as ek hospitaal toe gaan vat ek hom saam dit is n belofte ek gaan daai selle aand nog probeer om vir julle fotos van babatjie op te sit sodra manlief huis toe is kom daai laptop aan sodat ek kan opvang wat julle vir die dag gechat het en om die goeie nuus met julle te deel maar ek gaan probeer om so gou as moontlik vir julle die sms te stuur

Wel manlief is seker al oppad so ek gaan nou in die bad spring dan kan ek vroeg in die bed spring ons eet sommer net wors rolletjies vanaand en ek het so sooibrand en nou gaan die wors dit net vererger ek het gister aand glad wakker geword van die sooibrand my keel was so aan die brand ek kon huil dit het so gebrand ek het amper n liter melk op gedrink

Wel lekker aand vir julle hoop julle doeks lekker en piepie bietjie min vir die aand gesels more weer

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #98111 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
Sjoe ok Christa myne was ek dink op 30 weke 1.6kg so hy/sy is nie te ver agter mare nie.

Julle moet maar help met daai predition lysie ek kry dit nie so lekker reg nie die ding is te groot om te post

Sjoe ek lees nou bietjie van die ander threads en dan sien jy mammies wat nou so 5-6 weke swanger is dan dink jy sjoe ek was lank terug 5-6 weke swanger en daar le nog n lang pad vir hulle voor en baie van hulle het ms so hulle het al my simpatie en nog meer

Christa ek weet nie of jy soms die september thread lees nie ek verbeel my jy doen ek sien Eileen se dogtertjie is toe die 20ste gebore sy is nou 6 dae oud jy moet gaan kyk hoe oulik is sy en natsie se seuntjie is die 24 ste gebore net onder die 3kg hulle maak my skoon jaloers ek moet nog wag :-(

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #98098 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Christa, as Mare 2 kilo geweeg het, dan dink ek hy gaan 'n bulletjie wees! ;)

Geniet die klasse!

Helene, ek beny jou, ek sou dit baie laaik om my eie baas te wees! Njoy!! Min mense kan se dat hulle werk regtig vir hulle lekker is nie! Jy is baie gelukkig! Laat jy verder gaan kook! :P

Ekke moet na werk gaan verjaarsdag geskenke soek, vir my ma, pa en sussie?? Hulle al 3 verjaar nou, so raai wie is baie arm???

Lekker aandjie vir julle en chat weer more!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #98076 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle!

Ek is dol besig en gaan nou ry vir klasse.

Ralmarie hoop jy en Rachelle voel altwee gou beter!

Elise Mare was 2.055kg op 32 weke.

Charlaine welkom en gesels gerus saam! Ons hou duime vas vir jou vir 'n positiewe toets oor 29 dae!

Gerne ek is ook verslaaf aan Moomie, voel skoon siek as ek die dag nie met julle chat nie!

Helene ek is bly jou werk is vir jou so 'n vreugde en bevredigend! Dit is wonderlik!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account