file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #98030 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
ek voel nou al soos n gepureede stuk groente!! Ek het gister 500 porsies babakos gemaak. vandag alweer besig met n klomp. en so gaan dit elke dag.

maar daar is niks lekkerder as om jou eie baas te wees nie!! my besigheid gee vir my soveel satisfaksie.

wou dis sommer net met julle deel. ;)

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #98000 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
dankie carmen ok ek het nou n lysie gemaak maar nou werk dit nie om hom te post nie dit lyk net nie reg nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #97987 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
My nommer is 0837633751

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #97984 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hier is die telefoon lysie sover:

Moomie:

Elise 0832736738
Gerne 0825683121
Christa 0760455558
Janine
Petro
Ralmarie 0828598669
Anina 0836698443
Sarah
Annalize
Helene 0829249169
Charlaine

En hier is die overall lysie:

20/09 Elise - Geheim(Dogter?) Keiser Borsvoed
22/09 Christa - Maré Keiser Borsvoed
23/09 Elaine –Abigail Keiser
02/10 Lezil (Lies) - Kobus
06/10 Marion
06/10 Nelita Seun ?Keiser Bottel
07/10 Helene - Stefan Keiser Borsvoed
07/10 Ralmarie - Drikus Normaal Borsvoed
12/10 Melody - Kayla
16/10 Sarah - Girl Natural Breastfeeding
22/10 Carmen - Riley Keiser/Normaal Bottel
23/10 Annalize - Giovanni Normaal Borsvoed
24/10 Lily - Ilse Normaal Borsvoed
27/10 Gerne - Ruben Normaal/Epiduraal Borsvoed
20/10 Petro - Xander Keiser Borvoed
07/11 Anina - Claudia Normaal Borsvoed
09/11 Ashleigh - Hermione Normaal/Epiduraal Borsvoed

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #97979 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
wie kan gou vir my die lysie van ons gee?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #97976 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne dit is nou n addiction wat mense vir jou gaan lag oor as jy se ek is verslaaf aan moomie chat hahahahahaha ek kan net imagen maar dit is so ek meen ons chat al wat tussen 6-7-8 maande met mekaar so ja ek kan sien dat ons geheg is aan mekaar

Ja ek dink ook so dogtertjies is mos maar klein en fyn dis hoekom ek nie presies kan pinpoint wat hier wegkruip nie Christa wat was mare se gewig op 30-31 weke?

Gerne jy gaan my nie glo nie maar ek het nou net aan presies dieselfde idee gesit en dink maar was nie seker hoe om dit te stel nie en daar gaan jy en vat die woorde uit my mond uit lol ek sal nou bietjie sit en speel met n lysie dan kan almal net se wie raai wat ek sal dit post as ek kla is dan kan julle se wat julle dink

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #97974 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
gerne wrote:

jis, kan julle dink, ek werk vir 2 ure hard (wat ek dog is eintlik 5 ure) en dan begin dit,
jy wonder,
wat gaan daar aan,
wat praat hulle,
hoe gaan dit,
wie was vir 'n sonar.....
dan begin jou lyf kriewel,
jy wil ingaan maar jy weet jy moet nie want dan is 'n uur weer daarmee heen,
(is dit moontlik om ontrekkings simptome te kry ??? :dry: )

jy twyfel maar besluit dan tog om gou te loer....

en dan....

chat jy!!!! :huh:

LOL

:P

daar slat jy nou die spyker so op sy kop!!! :lol: :lol:

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account