file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #97971 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
hi julle. ek loer letterlik net in. het nog nie enige posts gelees nie.

Gerne, ek wil nog heeltyd vra, jy sal die telefoon lysie vir my moet mail, want ek is hopeloos te pateties om my eie lysie te maak. en hier is my nommer, ek dink nie ek het dit al gegee nie. 082 924 9169

gebruik julle baby city of een van daai lysie goed. hoe werk dit?

het julle gesien hoe baie mense 'view' ons thread?? dis weird...

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #97956 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Shoe Elise, dis erg as jy dit so se ne, net 2 afsprakies en dan is baba hier!

Ek dink sy gaan so klein bietjie kleiner wees. Ja dalk 2,6/2,8!

Ons moet eintlik 'n 'prediction' lysie opstel vir fun!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #97947 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
carmen ek sou se sou se ook daar tussen 2.8 kg en 3.2 hang af of j normaal of keiser gaan anders het sy 2 weke meer as myne om gewig op te tel

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #97931 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
lol Gerne, ja nee, dis erg, mens moet heeltyd loer wat hier aangaan!! :laugh:

Wat skat julle gaan Riley se gewig wees, as julle sou dink? Ek het geen clue nie! :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #97916 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
gerne ek weet waarvan jy praat en ek dink die ontrekking simptome is def moontlik ek voel ook so as ek besig is of as die internet af is en selfs oor naweke dit is terrible ek dink ons is te gewoont aan mekaar
Ek dink julle moet net weet bietjie julle profiles update ek sien nie almal het al hulle datums vir volgende afsprake verander nie ek was ook skuldig het myne nou net verander

Ek kan nie glo ek is al op 10 dae afsprake nie ek gaan nog net 2 keer gynae toe voor snookums kom kan dit regtig wees ek meen sjoe dit voel soos nou die dag dat ek uit gevind het en dit nog vir die familie weg gesteek het nou is dit amper klaar genade waar gaan tyd heen

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #97912 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
jis, kan julle dink, ek werk vir 2 ure hard (wat ek dog is eintlik 5 ure) en dan begin dit,
jy wonder,
wat gaan daar aan,
wat praat hulle,
hoe gaan dit,
wie was vir 'n sonar.....
dan begin jou lyf kriewel,
jy wil ingaan maar jy weet jy moet nie want dan is 'n uur weer daarmee heen,
(is dit moontlik om ontrekkings simptome te kry ??? :dry: )

jy twyfel maar besluit dan tog om gou te loer....

en dan....

chat jy!!!! :huh:

LOL

Carmen, so bly dit gaan goed met klein Riley!!! Love haar gewig ne!

AGNEE Ralmarie, jammer om te hoor jy is weer (nogsteeds :)) siek. en jou dogtertjie ook. hoop julle kom gou reg hoor!

Hi Charlaine, nou vir wat loer jy net, gesels saam! Dankie vir die goeie wense.

Ek is nou honger, kan nie wag vir lunch nie, gaan bietjie eet, bietjie facebook en dan bietjie werk! Sal later def weer bietjie chat :P

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #97909 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi Charlaine

Ek was ook deel van die enige iemand groepie voor ek swanger geraak het ek onthou jou weet nie of jy my onthou nie daai girls het my baie moet in gepraat en vandat ek swanger is, is hierdie klomp wonderlike girlies my steun pielaar.

Ja ons het nampies seuntjie is armand richard en dogtertjie is samantha mikayla ek is mal oor mikayla ek weet nie hkm nie dit is net vir my n stunning naam

Carmen ek stem elke bietjie help en vir niks doen nie dink ek dit is n bargain ek gaan sommer daai geldjies gebruik om ons laaste goedjies te koop dan weet ek ons is reg as iets moet gebeur ek is so bang die klein akker besluit genoeg is genoeg en dan sit ek met my vinger in my hare

Ralmarie sterkte hoop sy word gou gesond

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account