file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #95437 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
YAY, back online :)

We went for our 3D scan on Friday. The lady was very friendly (if you go to Femina, take a DVD writable not a re-writable, ours wouldnt copy)

Baby was camera shy but we did get a few nice pics of her till she got fed up and turned away totally!

We were laughing at her at one point and she put her hands over her ears :) She also had her feet by her face. Such perfect little fingers and toes! Was fun.

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #95432 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Haai Lily, jammer om te hoor. Shame man, net bly jy is okay. Kyk asb mooi na jouself girl.

Ja jong, sigh, sodra ons ingetrek is is dit EERSTE wat ek doen LOL. Maar ja, met henko is ek ook onkant gevang en moes my man my tassie pak, daar is mos maar goed wat jy eers op die einde kan pak.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #95414 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen jou ou doring, jy was toe reg! Moomie was sommer net op die koffie en my werk het dit toe nie geblok nie! :woohoo:

Janine dit moes scary gewees het! Baie bly jy en Ilse is nou okay! Sjoe en my bed is nog nie geboek nie! Dokter sal dit darem seker 27ste boek, sien hom daai oggend 09:45. My tasse sal ek Saterdag na babatee pak. Ek het juis so gevoel Mare gaan nie wag tot 22ste September nie! :huh:

Anina baie geluk met die Preggi Belly kompetisie! Daai foto is regtig iets besonders! Jy is reg, dis net God wat nou vir die vriendin van my verstroosting kan bring! Ek wens net sy wil met haar pastoor gaan praat! Sy het op die oomblik baie verwyte, maar dink nie hy kan haar help nie!

Anina bly jy en Johan voel altwee beter! En dat dit darem nie nodig was vir die tamiflu nie! Jou dokter kyk duidelik baie mooi na jou! En klein Stefan se beskermengeltjies het hom goed opgepas dat hy nie ook siek is nie! Ons het al oor die biowash baal gepraat maar my man wil nie byt nie. Hy verkies in elk geval die seep-water op die gras omdat dit die molkrieke doodmaak! Hulle vreet mos die gras van die wortels af op.

Gerne hoop jy voel beter vanoggend! Of dat jy nou by die dokter is! Jy moet jouself oppas! Daai koors se vir my dis griep of iets soos sinus-ontsteking. Verkoue gee mos nie koors nie! Sterkte en klim in die bed! ;)

Ralmarie geluk met jou 33 weke! Tyd raak nou min! HET JY AL JOU BED GAAN BOEK???!!! Hoe voel die kinders? Ek hoop hulle is almal nou al beter! :P

Gisteraand met die geboorteklas het ons lesing gegaan oor immunisering. In 2002 is 'n dogtertjie in Switserland dood as gevolg van masels! Die mense daar glo dis nie meer nodig om in te ent nie, want die siektes bestaan nie meer nie! Dit was nogal skokkend! So girls ent asseblief daai babas in!

Okay ek het nou ingehaal op gister se loss! Lekker dag vir almal!
:woohoo: Dis VRYDAG!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #95350 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Oe ek sien ek is 33 weke vandag. :woohoo: :woohoo: :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #95332 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina bly om te hoor dis nie ek nie.
Sjoe hulle groei regtig v innig.

Tot more almal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #95320 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ralmarie, hulle het op facebook gese hulle werk aan die site vandag. Dis hoekom jy gesukkel het om in te kom. Hopelik is die probleme vinnig uitgesorteer. Dit lyk my die site groei te vinnig, hulle moet nou al upgrade na hulle eie server toe, en dit net na die nuwe server minder as 'n maand gelede. Maar hulle probeer baie hard om almal te akkomodeer.

Lekker aand almal!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #95305 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Hallo almal.

Ek kom glad nie deur die dag in Moomie in nie. Sukkel julle ook?

Lily, sjoe dis was seker 'n groot skrik. Bly jy is nou ok.

Die res van julle lekker aand.

Sal maar weer more probeer, maar ek weet nie.

Toedels

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account