file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #95677 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
LOL Christa, natuurlik gaan jy, jy gaan 'n wonderlike ma wees en dit gaan alles net so natuurlik gebeur as hy in jou arms le!

OEEEEEEE ek kan nie glo jy het so min tyd oor nie, dis great. net 4 wekies dan sien jy hom!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #95675 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi Ralmarie. ag lekker man, wat 'n verrassing! het jy oulike goed gekry? mense het seker baie klere gekoop want daar was nou lank baie pienk by julle !

Ek dink ook as jy mooi gecover is is dit mos nie nodig vir 'n japon nie. elkgeval maak even 'n tshirt mooi toe.

Hoor hier, ek het met henko vergeet om my japon aan te trek in die hospitaal toe die mense daar kom. my strappy toppie het omtrent gespan oor my maag (ek het vreeslik lank gevat om te sak) en my hele pens het omtrent uitgesteek. toe almal weg is besef ek dit eers en voel toe so stupid, was seker maar oorweldig dat ek nou vergeet om my netjies aan te trek! :)

Ag lekker Carmen, so nou is jou prinses se kamertjie ook reg. Ja ons wag maar vir die storks voor ons begin alles reg kry. ek wil die naweek net AL henko se baba klere (askies - nou Ruben s'n :P ) was en ophang. Dan is dit gesort en kan ek net dit wat ek nog by kry of koop dan was.

Al wat nou vir my sleg is is henko se laaikas gaan gebruik word vir hulle altwee maar net Ruben se klere gaan daarin wees, henko s'n word geskuif groot kas toe. nou wil ek nie henko s'n te vroeg skuif nie maar kan seker ook nie wag tot my laast nie ne. ag ek moet seker maar in die gewoonte kom om henko se goed in die kas te he. gelukkig kan ek amper al die winter sweetpakkies wegpak wat so baie plek vat. dan is dit net somer broekies en hempies.

oe dit raak nou lekker vinnig warm ne. ek wonder of ek nog vir ruben 'n warm pakkie moet koop vir geboorte. ek dink ek gaan eerder net oulikke leggings en 'n lang toppie/vessie kry vir die hospitaal, met nog al die komberse waarin hy toegedraai gaan word dink ek hy gaan warm genoeg kry.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #95667 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne bly julle is gesettle! Ag te lekker vir die nuwe huis! Julle moet dit geniet! Jammer van kietsie wat toe besluit hy moet alles merk! :huh: Daar was dalk voorheen 'n kat wat die huis gemerk het en hy moes net seker maak almal weet dis nou sy huis die!

Carmen jy is baie braaf met jou gestap! Ek kan deesdae skaars my skoene vasmaak, dan blaas ek soos 'n beginner wat die Comrades aangeduf het! :blush: Ek kan nie meer sit of staan of le of niks nie! Is so ongemaklik! Sondag se kerkdiens was eintlik 'n straf, met die dat my lyf nie meer so lank wil bly sit nie! :huh: Ek gaan oor die gepiepie liewer niks se nie!

Anina hoop julle geniet dit daar by die see!!! Lekker rus en moet dit nie oordoen nie! En pasop tog vir die ou son! (Dalk kan jy skelm bietjie topless tan om reg te maak vir die borsvoed) B) ;) :whistle:
En ek se ook weereens geluk met jou wen!!! Kan nie wag om Claudia in daai outfit te sien nie!

Ralmarie bly jy het toe 'n babatee gehad! Jy het mos gedink jy gaan nie een kry nie! Lekker!!! Dis presies hoekom ek ook teen die kamerjas besluit het. Ek dra ook nie een by die huis nie. Het twee wat al bietjie ouer is as ek dalk so iets nodig kry, maar ek twyfel!

Julle ek het gister met 'n skok besef ek het net 4 weke en 2 dae oor! Ek is so opgewonde! En net so benoud ook! Kan julle glo, nou begin ek wonder of ek ooit met so klein ou babatjie gaan cope! (Bietjie laat ne!!!) :blush:

Praat netnou weer! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #95641 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
More almal.

Sjoe bly ons kan weer chat.

Sarah it's so sweet about your babys response. Sounds wonderfull.

Christa ek het ook begin wonder oor die japon ding. Dra in elkgeval nie een by die huis nie en om vir een dag een te koop is eintlik geldmors. My hospitaal pj's maak ook mooi toe so ek dink ek gaan ook die japon skip.

Julle ek het toe my babatee gehad Saterdag. Daag so ewe by vriendin op vir haar seun se partytjie en toe is dit al die tyd my partytjie. LOL. Het dit baie geniet, en daar is nog tyd vir die laaste paar goedjies wat gekoop moet word. Nou nog net my bed boek.

Praat net nou weer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #95550 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle!

Het julle almal VREESLIK gemis jong! Dankie tog Moomie is nou weer reg! Shame, het gesien op FB dat dit eintlik 'n hacker was wat die site gehack het en dan al die bandwith gebruik :angry:

Anina, weereens geluk met jou wen!!!! :woohoo: Dit was darem 'n mooi foto!

Janine, ek is bly jy is ok!!!!

Gerne, ek is bly julle is nou ingetrek jong, dis darem harde werk om te trek!! Maar dis alles die moeite werd as mens eers in is en jy kan skoon en vars begin! :)

Heel rustige naweek gehad, het die boekrak sy laaste lagie verf gegee en teen die muur opgesit en die teddies opgepak, so die babakamer is nou 100& klaar. Dis net die kaste at ek nog moet pak soos ek dit wil he, maar ek sal dit doen na my babayshower as ek al my geskenkies gekry het :P

Het Sat oggend ook weer 'n fun walk gehad, het hierdie keer die 5km gedoen en nie die 10km, en ek moet se as ek myself gepish het sou ek die 10 kon doen, maar ek dink dis beter en as ek nie doen nie. Die 5km was net reg en ek was nie te moeg nie, net bietjie styf later die aand, veral die lae rug en lieste!

Ek het weer myself oor 'n mik gepiepie hierdie naweek! :dry:

Ok, loer weer later in! B)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #95500 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
more julle

whohoooo vir moomie wat terug is, voel soos 'n jaar ;)

ons is in en gesettle, oe dis so lekker. dankie vir al julle boodskappies op FB.
My kat het saterdag nag die huis ge'merk'. genade wat 'n reuk toe ons sondag oggend opstaan. ons het dadelik begin skoonmaak :angry: Gelukkig was dit net op die teels en nie op die matte of teen die gordyne nie.

hoe was almal se naweek?

Sarah, glad you at least got a few pics of your LG. LOL @ covering her ears hey!

Christa, ek is bly jy het ons nie verlaat nie.

Anina is die week by die see (lucky biatch :silly: ) So sy gaan stil wees.

Ek voel beter, dankie. ek is net nog vreeslik snotterig/slymerig. ek sluk vreeslik slym en my bors is so bietjie seer maar niks wat ek nie kan handle nie :)

Gaan goed met Ruben, hy is bietjie stil die laaste tyd en hy begin nou bietjie vir my swaar laat dra :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #95486 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hallo Julle!

Eindelik kan mens weer Moomie! Jislaaik dis sleg, ek het julle klomp se gesels omtrent gemis!

Het die naweek my pj's en pantoffels uitgesorteer! :woohoo: Het besluit ek gaan nie 'n kamerjas gebruik nie! Pj's is kortmou t-shirts met 3/4 broeke en ek gaan 'n bra aanhe, so alles is mooi kuis en toe! ;) Nou moet ek dit nog net uitspoel, dan kan dit tassie toe! :P

Sarah you're 3D sure sounds like it was fun! And she actually covered her ears when you were laughing! That must have been so cute! :laugh:

Ek hoop al die siekes is gesond! En het goed gerus!

Elise wanneer gaan julle Klein Kariba toe? Dit moet mos nou iewers wees! Julle moet dit geniet! :woohoo:

Lekker dag vir almal! As Moomie hou loer ek weer later vandg in! ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account