file Oktober mammies 2010

16 years 2 months ago #91013 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Asseblief Carmen christadt@komatsu.co.za Sal dit waardeer! Ek het al soveel lyste geprint, maar niks maak meer sin nie! Regte mushy brein! :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91007 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
hi julle

Ek het nou so 'n oukike template gekry vir jou hospitaal checklist wat ek bietjie gemodify het met alles wat almal voorgestel het jy pak in vir die hospitaal.

Dis nou in Engels, gee my julle email adresse as julle dit wil he, maar ek gaan nou dit gebruik om alles af te tick wat ek in my sak gaan pak :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91005 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek kan nie op Wilmed se website bed boek nie, maar het darem die lysie gekry van wat ek moet saambring! :woohoo: Hulle gee alles vir baba in 'n sak, ek moet net Telament druppels, klere, spoegdoeke en 'n kombersie saam vat. En dan al my eie goed. Al wat hulle glad nie noem nie is linen savers. :huh: Sal maar 'n pak koop en saamvat en dan by die huis gebruik as hulle daarso gee. :P Nou voel ek 50% verlig! Sal manlief se arm draai om die naweek gou daar te gaan draai maak en dan sommer kyk hoe dit lyk en bed boek. Ek gaan nie vir dokter wag nie. My senuwees sal dit nie hou nie! :blush:

Elise se mnalife moet softserve saambring wanneer hy huistoe kom! :P

Ralmarie hoop jy het nou al jou peoding gaan koop! Is dit nie chocolate mousse nie? Kry 'n resep op die net en maak jou eie! YUMMY!!!

Nou het julle my ook lus!!!!! :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90963 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ek is gou besig om kos te maak ek is hoeka so honger ek het al pap geeet macaroni en kaas en n pie sjoe ek weet darm nie waar al die kos heen gaan nie

Ek is nou lekker lui en glo dit of nie so lus vir soft serve ice cream ek kan om val en nou kom hier nie eens n karretjie verby nie net my geluk

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90924 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa nog nie, ek besluit of of ek wil ry. Ai tog ek maak myself vies vir myself. Ek is lus vir poeding, maar nie vir ry nie. Dalk ry ek tog maar.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90907 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek hoop jy kom reg online Ralmarie, dit is soveel makliker ;)

Jip Christa, dis die pilletjies wat die melk stop! :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90904 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie Mare le klaar met sy koppie reg onder. So sy vuisies beland kort-kort op my blaas/pelvis en die voete skop hier reg onder my ribbes in! Hy sit nog steeds hoog, het nog nie gesak nie! :silly:

Het jy toe vir jou van Woolies se poeding goed gaan koop? :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account