file Oktober mammies 2010

16 years 2 months ago #90898 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen ek gaan sommer nou kyk of Mediclinic ook aanlyn kan boek. Dit sal soveel makliker wees.

Christa Drikus is ook meer beweegsaam, maar inlyn met my naeltjie. Dis waar hy deesdae skop na hy gesak het. Gelukkig is een voordeel dat my ribbes nou gespaar word. :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90896 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen my dokter boek my bed. Maar ek is al lus en gaan doen dit self om seker te maak ek beland waar ek wil wees! Ek moet ook sommmer op die website gaan kyk. Dalk kom ek so reg!

O, dan kry ek BH. Maar net daai vol blaas gevoel en so. Niks soos kontraksies met spesifieke tussenposes nie.

Carmen is dit die pille om die melk produksie te stop waarvan jy praat? Dis gaaf dat dit net eenkeer 2 is en dan klaar!

Ek sal maar gaan kyk wat is die goedkoopste tussen Carriwell en Dr White's.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90882 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Toemaar ELise, ons sukkel sommer met jou! Alle simpatie met die seer stuitjie/heupe/rug! Ek voel net so! Is so styf as ek 'n ruk gesot pf selfs gele het, moet baie stadig beweeg! En hierdie boep maak dit al moeiliker om op te kom! :blush:

Sarah you should take it easy! Why don't you rather stay at home for a day or two more? LOL for the babygrow dilemma! I also feel like that! And new born stuff are very scarce at the moment! Only place I can find any is Ackermans.

Shame arme Helene! Is sy nie besig om haar nuwe hulp op te lei nie? Of moes sy nog die onderhoud met haar voer? En dan het sy nog al daai kookwerk ook!

Jislaaik julle, hierdie klein Mare is besig die laaste twee drie weke! Dit voel of hy heeldag gimnastiek doen of iets! :dry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90878 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi

Sarah, I see your due date is on me and Christa's bday!! :woohoo:

Hi Elise, bly jy het jou pc uitgesort!!

Het my gynae ook sommer vanoggend paar goed gevra:

Die BH is eintlik maar enige sametrekking van jou baarmoeder, soos daai gevoel wanneer jou blaas vol is en jou maag so op 'n knop trek, al daai tipe goedjies :-) Soos Ralmarie gese het ;)

Ek haar toe gevra oor die pille wat ek moet drink vir die borsvoeding. Ek kan ongelukkig dit nie voor die tyd drink nie, die dag wat Riley gebore is, dan gee hulle 2 pille one shot en dis klaar. Darem nie meer soos in die ou dae waar jy 10 dae lank die pilletjies moet drink nie.

En sy stem ook saam, Cariwell of Dr. White's is die beste :)

Julle, ek kon my bed boek online op hulle webiste, dit vat 5 minute en dis gedoen, kan julle nie dieselfde doen nie, dan hoef jy nie hospitaal toe te gaan nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90861 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi all

Back at school today. My body is exhausted though. It doesn't like this!!!

I'm teaching pre-school so not too hectic as the other teachers are making me take it very easy.

I'm going to be begging, borrowing or stealing some newborn babygros I think...I know a few mums with 3 month old babies :)

My mom got me 2 nice summer PJ's from Woolworths in Durban, maybe they will be here in PTA later this year?

Must go now, kids waking up...chat later :)

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90842 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
sorry julle ek moes die pc reg maak want anders vries hy heeltyd as ek op moomie chat of iets maar nou is hy weer reg en ek kan weer lekker gesels met julle

Oe julle my stuikjie wil nie lekker saam werk nie hy is vandag weer so seer ek kan nie 5min sit nie dan kom ek nie op nie en dit is nou nie meer snaaks nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90818 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Aaaaahhhh daar is jy! Het net begin wonder, want gewoonlik is jy vroeg al op Moomie. :laugh:

Ralmarie ek like daai attitude van jou! Goeie verskoning! So, do what you want to!!! :woohoo: Maak in elk geval sin! Ek voel ook so! Ek is nou ook nie meer lus vir werk nie, wileerder by die huis wees! Weet net nie wat ek heeltyd met myself sal aanvang nie! :huh: Daar is nog steeds die hope naaldwerk wat ek wil doen. :S

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account