file Oktober mammies 2010

16 years 2 months ago #90809 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Bly om jou te sien Elise. :P :P :P :P

Heleen is seker besig om te kook. :laugh:

Julle ek wil so baie doen en ook niks doen nie, maak dit sin?

O wel im preggies, so I can do what I want to. :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90801 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
hier is ek heloooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooo sien julle my nou??????????????????????????????????????

B) :) :laugh: :cheer: ;) :P :lol: :silly: :kiss: :side:

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90794 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie, ag sies man! Ek sit nou al heel dag my soetlus in bedwang en hou en hier kom jy met Woolies se poeding goed! :huh: Daai klink omtrent iets soos "Death by Chocolate".

Anina verjaar Saterdag die 14de en dan Janine (Lily) die 24ste.

Elise jy is darem BAAAAIIIEEEE stil vandag! Het jy bietjie blues? Of DSTV jy soos Ralmarie se?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90793 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Middag almal

Jammer ek kom loer nou eers in ek moes vanoggend ons pc oor doen als windows en als oorlaai want die ding bly vries en respond nie op als nie so ek dink hyt n virus gehad maar ek is nou weer aan die gang

Wel ek sien julle is nog op die BH topic ek is ook nie seker of ek dit kry nie al wat ek weet is my maag spiere voel of ek 100000 sit ups gedoen het al vir die afgelope paar weke en snaaks genoeg TMI maar my koekie voel of daar ook seer spiere is en ek glo nie daar is juis spiere wat seer kan wees nie.

Carmen ek is bly dit gaan goed met riley en sy groei lekker.

Wys julle hoe snaaks werk die gynaes ne ek sien myne nogsteeds elke 4 weke ok ek dink na die 24ste sal ek haar dalk nog 1 of 2 keer moet gaan sien voor die 20ste waar baba gebore sal word ons sal maar moet wag en hoor wat sy se die 24ste ek sien baie uit na daai afspraak want babatjie moet nou al lekker begin optel aangesien ons naby aan die einde kom

Ek het nogsteeds nie my sakke begin pak nie en het nog niks gekoop vir myself nie ek weet ook nie watse pj's om te koop nie nes Carmen dink ek n lekker lig nagrokkie sal lekker werk met dalk n boxer aan soos Gerne se.

Wel ek hoop julle het n lekker daggie sover Gerne geniet daai 4d en kom wys ons ook hoe boeta lyk

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90782 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise, le jy al weer in die bed en Dstv kyk? Toe dis nie so koud nie. LOL.

Ek moet ook seker een of ander tyd my bed gaan bespreek. Ek is net so lui om te ry in die laaste tyd.

Ek is nou so lus vir daai poeding goed van Woolies. Kan nie eens die naam onthou nie. Daar is so 3 lae sjokolade of mousse of iets op mekaar.

Wie verjaar volgende?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90780 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie Christa, ek is baie bly en opgewonde!! Ek sien uit om dan te sien hoe vinnig hulle groei! En soos dit dan vir my klink is dit vreeslik vinnig!! :woohoo: :woohoo:

:silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90771 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen Riley weeg nou wat Mare op 28 weke geweeg het! Op 32 weke was hy al 2,055kg! Hulle groei so vinnig! Ek is gelukkig, sien nog steeds dokter net elke 4 weke! Volgende afspraak is so op amper 36 weke eers. Baie bly alles gaan goed met mamma en Riley! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account