file Oktober mammies 2010

16 years 2 months ago #82561 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle

Geluk met daai nuwe kar Anina! :silly:

Wou se jy is bietjie stil Janine!

Ok, julle moet 'n lekker daggie he, ekke gaan mos na 'n 21st toe vandag, laat mens oud voel, al voel dit soos nou die dag wat ek 21 geword het. :laugh:

Baai xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82483 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Hallooooo julle!

Hier's ek ook weer, het net so hier en daar gelees want dit was BLADSYE om op te vang!

Baie geluk Petro! Hoop dis 'n baie spesiale jaar vir jou!

Ek love jou baba kamer koeie Carmen, te mooi!

Ek sien julle is almal al klaar weg, so geniet die naweek, al die troues, partytjies en baba goed regkry!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82474 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Lekker naweek almal! Ons gaan eindelik ook huistoe! :huh:

Ralmarie jy is my hero!!!!! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82421 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Lekker Anina! Geniet daai nuwe kar! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82413 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek weet wie's Ghoempie!!!

Maar Lollos is defnitief 'n Kaap ding. Ek het op die website gekyk, hy tree net inni Kaap op tot 31 Julie, hulle se nie verder nie. Maar ek gaan kyk of ek DVD's of so kan kry, ek dink dis hoog tyd dat my kind begin TV kyk op Saterdae oggende en met Barney gaan ek nie verby my man kom nie...

My vriendin het onverwags hier opgedaag, toe het ek nie die fudge gemaak nie. En ons gaan nou amper ry om ons nuwe kar te gaan oplaai, so dit gaan alweer nie vandag gebeur nie.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82412 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ja Helene, sy word so baie saam met Ghoempie ge-adverteer, ons kan dit nie mis nie! :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82406 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Weet julle darem dat Carike Keuzenkamp ook n kinder karakter het?? Ghoempie!!

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account