file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #62029 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle, ek sit, en wag, om mooi te word LOL ;)

Julle moet almal n lekker nawekie he en soet wees

Tata

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61884 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
middag julle

yipeeeee dis vrydag. ek is soooo bly - het tonne goed wat ek die naweek wil gedoen kry

nou lekker broodjie geeet.

werk nou maar voort, sodat ek vroeer kan huis toe gaan

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61757 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi

Ja mens moet 'n sin vir humor in hierdie lewe! Ek kan ook vreeslik lekker lag vir goed! :laugh: Party mense kan to so vreeslik ernstigs wees die heeltyd! :pinch:

Ek wil my ook vrek lag as iemnad val en mens weet jy moenie lag nie en jy probeer jou bes, maar dis onmoontlik om dit te keer! Maar soos jy se, gelukkig is ons die tipe mense wat met onsself ook kan spot! Dis 'n goeie karakter eienskap! :silly:

Ja Elise is nogal stil!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61752 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ja Carmen dit kan skreeusnaaks wees! En ek laat almal mos altyd wonder en dink en bespiegel en dan kry jy daai geskokte uitdrukkings as hulle hoor hul vermoedens was reg. :laugh: Boonop is ek nog die enigeste vrou tussen 'n klomp mans ook. Ek het ook al sulke goed beleef, gelukkig nie met myself nie, maar wel mense wat saam met my was en dan ander vra of hulle swanger is. Dis eers daai geskokte stilte en dan 'n opgerukte "NEE". Dan wil ek my natuurlik doodlag daaroor! Sien altyd die snaakse in alles raak! Lag tot vir myself as ek val of iets stupids doen!

Ek wonder waarom is Elise so stil?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61692 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
LOL Christa...dis altys sooo snaaks as jy weet mense wil jou iets vra, maar hulle weet nie hoe nie!! :laugh:

Maar hulle is seker maar versigtig! Want, was een van julle al in daai situasie waar jy dink iemand is swanger en en dan vra jy, en dan is hulle nie :blush:

Ek het my al dood gelag as sulke goed gebeur! My skoonsus is pragtig maar nogal baie oorgewig en sy het nou maar net al jare lank 'n ronde maag, so ek neem mense nie kwalik as hulle dink sy is swanger nie, maar ek skaam my dood wanneer mense haar vra of sy is en dan moet sy politely se "nee"! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61683 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Dis reg Ralmarie.

Gerne dankie ook vir jou aanbod! Julle girls is darem baie nice en behulpsaam! Ek gaan volgende Saterdag by Edura in Carletonville kyk of ek daar iets kry. Sal laat weet as ek nog hulp nodig het. DANKIE!!!

Anina as jou ma enigsins na my aard wat lap koop betref, glo ek sy kan jou in 'n kort rukkie bankrot maak! Mens kan net nie verby enige mooi stuk materiaal loop nie! Ek koop ook soos Gerne materiaal oor dit mooi is en weet ek ook nie mooi wat ek daarmee wil maak nie. :woohoo:

Ek voel vandag soos Carmen se so groot soos almal saam! My maag is super ongemaklik! En ewe ksielik staan dit sommer bolrond. Die klomp by ons depot weet nog nie ek is swanger nie, maar ek word vandag heel skeef aangekyk. Almal is seker te bang om iets te se of te vra! :laugh: :laugh: :laugh:

Anina soos jy se, daar is te veel om te doen en te min tyd! Ek het net 12 Saterdae oor! Dis scary!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61552 by Cornel
Replied by Cornel on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne ek het vir jou 'n pm gestuur!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account