file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #54274 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Goeie more almal!

Jislaaik julle ek kry koud!!!! Dit was vanmore -7 in klerksdorp en -8 in Wollies! Dis oral spierwit geryp. En die swartryp het ons tuintjie vol getref! Alles is pikswart en dood! My hande het gaan gevoel nie en ek is te bang om te gaan piepie! Wanneer skop hierdie interne heatertjie dan nou in???!!! :(

Dankie vir al die info oor die elixer! Ek gaan dit definitef aanskaf en probeer!

Ralmarie, dankie vir jou updated en kleurvole lysie! Hoop jy kan die kleingoed binne besig hou met hierdie koue weer! Dis daar by julle net so koud soos hier by ons! DVD's en springmielies klink vir my na 'n great idee! Wens ek kon in die bed bly vandag!

Annalize, bly dit gaan goed met jou en Giavanni! En dat jy so mal is oor jou dokter! Ek het al rillers gelees oor party van die moomie mammas se dokters!

Dankie Petro! Bly dit gaan nog goed met jou, al is dit so dol! Jy moet jou laang naweek geniet en sterkte vir die kuiermense elke tweede naweek!

Carmen, sterkte met al die wasgoed!

Hoop julle het almal 'n heerlike dag! En bly tog asseblief warm en gesond!!! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54273 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
MORE ALLE MAMMIES

Dis 'n whooping -7 grade by ons
ek vries, het 'n thermal mus op my kop

sterkte vir die koue..........brrrrrrrrrr

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54243 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa - Maré Keiser 22/09 Borsvoed
Elise - Geheim(Dogter?) 30/09Normaal Borsvoed
Lezil (Lies) 02/10/10 Kobus
Marion 06/10/10
Helene 07/10/10 Stefan Keiser Borsvoed
Ralmarie - Andrico 07/10 Normaal Borsvoed
Melody 12/10/10 Kayla
Nelita Seun ?Keiser 06/10 Bottel
Annalize – Giovanni 23/10 Normaal Borsvoed
Lily - Ilse 24/10 Normaal Borsvoed
Gerne - Dieter/ruben 27/10 Normaal/Epiduraal Borsvoed
Carmen - Riley 28/10 Normaal/Epiduraal Bottel
Petro - Xander Keiser 20/10 Borvoed
Anina - Claudia 07/11 Normaal Borsvoed
Ashleigh – Hermione 09/11 Normaal/Epiduraal Borsvoed

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54221 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
Ai julle ek het so min tyd gekry om die laaste paar dae te chat. dis net so besig by ons, ek kry skaars kans vir asemhaal

En dan kry ons omtrent nou elke 2de naweek mense tot einde julie.......

Gaan verder goed met my en die baba. Ek net ook erg sooibrand anina, en ek tel nou gewig op soos crazy. maar met al die besige dinge, eet ek so ongesond en peusel die heeltyd soetgoed en soutgoeg, dis heeltemal te erg.

klink my dit gaan darem goed met julle almal. dankie vir die lysies , ralmarie en christa

ek like jou foto christa

sooooo - ek hoop regtig ek gaan more lkr saam kan chat. ons is vrydag af, want het vandag gewerk, so lekkerrrrrrrrrrr lui lang naweek

lekker slaap, iets wat ek nie doen die laaste 3 aande nie.

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54197 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
hallo julle

ek leef nog - alweer net 'n besige week

hoop dit gaan goed met julle almal

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54190 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Sterkte met daai wasgoed Carmen!

Christa, die maak is Weleda en die naam is Blackthorn berry elixer. Ek koop dit by Dischem.

Ek hoop julle is almal lekker warm op hierdie ysige dag!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54145 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle

Is nou terug by die huis en nou was ek wasgoed en nogmaals wasgoed!!!!Julle moet almal 'n lekker vakansiedag he! B)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account