file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #54039 by Estione30
Replied by Estione30 on topic Re:Oktober mammies 2010
hey chicks! how goes it? jissie, ek weet ons almal gaan daardeur, maar ek moet darem ook moan. f@#$% dis bleddie koud en sit ek al heeldag voor die tv onder 'n kombers met die gasheater vol aan. nee wraggies mense! te erg is darem te erg en nou het iemand nog vir my gese more is dit nog kouer.

whatever! ek was gister by die gynie. wat 'n wond erlike mens. dr mia van genesis. hy het my en baba omtrent ondersoek en is giovanni gesond in alle aspekte van ballas tot breintjie. dokter is net bekommerd omdat hy klein is, maar ek is 'n maergat en my man 'n kortgat en dink ek dit is ook hoekom. giovanni weeg nou sowat 387g.

hi anina, welkom hier by ons.

helene, het jou verlang jong en bly alles het goed afgeloop.

carmen, warm bly tot more en sit die verwarmer op hoog as julle terugry dat riley lekker warm is mamma.

elise, hoop alles werk uit met die huis storie.

aan al die ander girls, lekker warm bly en geniet die vakansiedag more.

my man het vir my gaan chicken green curry kry en kan ek omtrent nie meer wag nie.

tot later...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53977 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
shoe Carmen, jy is gelukkig dat jy al so vroeg jou bed kon bespreek ne. ek wonder of ek dit nie ook moet doen en klaar kry voor my besige tyd begin nie.

christa, by clicks of enige apteek. Thornberry is die maak se naam.

ek gaan nou toedels, geniet julle vakansiedag almal!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53976 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
dankie christa ek hoop ook als verloop gou en glad kan nie wag om uit die klein plek uit te kom nie wil net oor begin in n nuwe skoon plek. Ja wel ek het nie n ander keuse nie sal maar net vasbyt terwyl almal kom kyk dan gaan dit dalk gou verby. Christa so ver ek weet kan jy dit by die apteek koop en die wat ek het is deur weleda gemaak weet nie of daar ander ook is nie ek het die maar by my skoonsus gekry die naweek.

Ja ek gaan try ons sal seker verder gaan in die baba kamer so dit sal lekker wees hy is seker amper by die huis

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53942 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hallo julle! Wat 'n rowwe wilde dag! Ek vat vandag net nie grond nie! Wil al weghardloop.

Dankie Anina, nou het ek ook weer die Jungle Juice resep. Het Gerne sin wat sy laas gegee het verloor. (Losgat)

Terloops, wie maak die Berry Elixer en waar kan ek dit koop?

Carmen, geniet daai warm swembad! Die wind waai hier by ons net so ysig koud en verwoed.

Helene en Carmen lekker vir julle 4D scans! Ek dink ek gaan ook 'n gratis een by die hospitaal kry. My dokter doen my bed bespreking so op 30 weke, hoop nie dis te laat vir daai scan nie!

Ai ek kan nie meer wag vir hierdie klein seuntjie nie! My man is amper nog erger as ek! hy worry nie oor sonars en scans nie, wil net die regte klein babatjie sien en vashou!

Elise, hoop julle is gou-gou verplig om ander huis te kry! Sterkte vir al die oe wat daar kom rondkyk, maar ek glo jy sal hulle maar verdra ter wille van die kans vir 'n nuwe huis! En geniet jou man vir julle laaaang naweek!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53840 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ai carmen daai warm water swembad klink baie lekker vir my ek bly nie te ver van buffelspoort af nie so ek sal gou vir jou kom kuier lol

Jy moet maar by jou dokter hoor hoekom jy nog nie vir riley voel nie maar ek glo dis nie erenstig nie sys dalk nog net klein dan skop hulle nie baie hard nie.

Gerne ek weet nie waar almal is nie eks al amper heeldag alleen hier

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53823 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi girlies

Mense, dit is vriesend in Buffelspoort vandag!! Ons sit maar binne en speel 30 seconds en sulke dinge! Maar die ergste is die wind!! Julle vesrtaan nie hoe waai die wind nie! :ohmy:

Gaan moreoggend weer terug huis toe, dan is dit wasgoed was dat dit by my ore uitkom!

Ek het ook daai reseppie gedrink met die appelsap, maar ek hou weer van die stroop net so!! :) Dis vir my lekker!

Het ook my bed en 4D bespreek, maar by Unitas doen hulle dit op 30 weke, so ek het nie juis die keuse gehad om dit vroeer te maak nie??

So my 4D is die 19de Augustus!

Hierdie week is dit 21 weke! En ek voel nogsteeds nie vir Riley nie! Dalk is dit al my lae en lae vette wat dit verhoed! :laugh:

Ag ek sal maar geduldig wees! :(

Lekker daggie verder! Hoop almal is darem lekker warm en snoesig!

Ek gaan nou nou maar swem in die onderdak warm water swembad! :woohoo: Gaan maar soos 'n eskomi aantrek om daar uit te kom!

Baai xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53801 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
agnee waar is almal? ek het 'n uur oor en wil dit gou om kry! :laugh:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account