file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #53783 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
sjoe lyk my die koue hou almal weg van moomie af nou sit ek vinger alleen hier

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53457 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
sien jy hoekom het ons girls mekaa nodig anina ek sou nou groot akies aan gevang het as ek dit net so gedrink het.

toemaar helene ek voel dieselfde brein wil glad nie dink nie nou sit en speel ek maar game op facebook

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53453 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
oe lekker Helene, iets om na uit te sien ne, en dis nogal om die draai, oor 'n maand :huh: WOW!!! Een van die dae hou ons ons pragkinders in ons arms!
Geniet jou afspraak vanmiddag!

Anina, jou reseppie klink baie makliker as die een wat ek op die net gekry het :

50ml Elixir
1 litre apple juice
2 litres water
1 sachet blackvurrant Rehidrat (from pharmacy)
10 drops rescue remedy per glass

Die ander een het sommer nog 'n Cal C Vita ook in :silly:

Ja ne, en dit gaan blykbaar vir die res van die winter so koud wees, agnee :S

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53407 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek het so pas my 4D scan afspraak gemaak vir 14 Julie!! Ek sal dan 27 weke wees. Gaan sommer daai dag my hospitaal bed ook boek. Ons kry mos n free scan by die hospitaal.

my brein is gevries. dis nou vir jou n probleem!! n gevriesde preggie brein..... say no more... :silly:

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53384 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
NEE, jy sal teen die mure uitklim van al die energie, en baba sal erg krampe kry van die baie suiker! Dis inelkgeval so soet, dit proe soos ekstra sterk konfyt, jy sal sukkel om dit net so in te kry. En die goed is duur, maar dit werk en dit hou nogal lank omdat mens net bietjie op 'n slag gebruik.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53368 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
o gats ok ek dog jy moet die stroop net so skoon drink?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53313 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle, ek vrek van die koue! Ek het beplan om vandag in die bed te bly, maar my kleinding laat dit glad nie toe nie.

My vriendin het vanoggend op facebook gepost dat daar sneeu op die berge by hulle is, dis net 'n uur weg van my in Jhb af, geen wonder ek kry so koud nie!

Helene, geniet jou trippie dokter toe!

Happy girl, daar is 'n amptelike resep vir Jungle juice waarin jy die elexir gebruik. Maar ek het sommer my eie ys tee gemaak.

1 bottel Crush berry juice
Baie sterk rooibos tee
Berry elexir

Deel die bottel sap in 3, (ek gooi sommer 2/3 uit die bottel uit, ek het altyd lee bottels in die huis) maak dan die bottel vol met rooibos tee, en gooi so 50 ml elexir in.

Dis baie lekker en gee vir mens hope energie. My man drink dit sommer ook want dis baie verfrissend op 'n warm dag.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account