file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #33687 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie Christa sal bietjie gaan kyk vir dit. En ek dink ook dis baie stil vandag.
Monday Blues? ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33668 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Kry vir julle Orochlor keelspuit vir daai seerkele. Dis anti-bakteries en maak sommer gou alle moontlike kieme dood! En dit help vir die seer! Dr het dit 2 weke terug vir my faringitis gegee. Was binne 3 dae beter! :P

Wonder waar is almal vandag? :( Dis so stil hierso! :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33587 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Hallo weereens

Sien dis maar stil vandag.

Eintlik goed, anders kom ek nie uit by wat ek moet doen nie en chat net met julle. ;)

Moet se my keel is ook seer van die naweek af, of eintlik voel hy so dik agter binne. Nie so baie seer as dik en as ek sluk is dit bietjie seer. :(

Lies bly om te sien alles gaan goed. Yippiee. :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33498 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
O ja geluk met seuntjie Lies! Baie bly dat alles 100% is sover! :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33496 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle

Loer net gou weer in! Lyk my dis bietjie stil vandag :)

Jong, ek gaan maar aan, maar hierdie nasal drip irriteer die lewende dinges uit my uit!! Hopelik word dit nie later keelinfeksie ens. nie, want dis mos maar die roete wat dit gewoonlik volg :angry:

Maar kom ons wees positief!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33410 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Lies, bly dit gaan goed met daai ou seuntjie! Hy word darem nou vinnig groot! Het hy al 'n naam, of dink julle nog? :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33407 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Janine en Carmen, julle kamer temas klink te oulik! Ai, daai koeie met die pienk kolle gaan te dierbaar lyk! :laugh:

Carmene, sterkte vir daai sinus! Daar is darem niks wat mens so goor laat voel soos sinus nie! :(

Gerne, hoe gaan dit met jou? Jy is ook baie stil. :huh: Is daai boonste lugweg infeksie al oor? :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account