file Oktober mammies 2010

14 years 9 months ago #217100 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Shame Grenaat!! Eina, matelvliesbreuk klink sommer seer :unsure:

Tot wanneer is jy op verlof Grenaat?? Julle gaan mos George toe of so iets??

Ek is ook van Vrydag op verlof, en gaan weer terug die 4 de Januarie, so dis 2 weke, maar ek is aal klaar depro, want julle weet hoe vinnig is 2 weke verby :( Hehe, aai, ek dink geen tyd af kan measure met kraamverlof van 5 maande nie, everything else kinda does not measure up!! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217059 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hasie gaan kyk bietjie hierna: www.fabricspray.co.za/5-upholstery-spray Dalk is dit die oplossing vir jou kunswerk probleem. Beslis goedkoper as 'n nuwe bank of mat. Weet nie hoe goed dit werk nie. Maar dalk kan dit werk. Maak die bank sommer 'n ander kleur, dan is dit 'n "nuwe" bank! :woohoo:

Eina Grenaat! Ek het al vergeet van mantelvlies breuke! Bly jy eet darem al beter! Lyk of die meds dus werk! Ag jy moet die verlof geniet! En lekker rus en vakansie hou! Hoop nie jou dag is te dol nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217054 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
ahhhhhhhhhhhhhhhhhhhhh DF BAIE GELUK man. shoe dis nou lekker nuus. ek is so bly vir julle en hoop alles gaan sommer smooth sailing!
Ek is ook een van daai wat my familie sou vertel, dadelik :laugh: maar dis net ek. groot bek LOL

Ek voel bietjie beter, dokter het mantelvlies breuk gediagnoseer en my op 6mnde meds gesit en hoop dat hy self sal gesond word. indien nie sal ons seker maar na ander opsies kyk maar ek wil nie graag opereer nie. Ek eet al beter so die meds help baie.

was die naweek by my sus se kind se 5de partytjie, in witrivier. baie lekker gekuier maar lekker vlou vandag hoor. darem net 4 daggies dan is ek met verlof whoop whoop!

Hasie, shame man, materiaal verf - op materiaal - werk nie :S Maar eks seker hy het dit baie geniet !

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217052 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Shame Hasie, nee ek sou nes jy voel oor die kunswerke in jou huis!! Ek sou nie weet waar om te begin om alles skoon te maak nie!!

Aai, ek is nou so opgewonde vir jou DF!! :rock:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217035 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
More more!

DF baie geluk! Pas jouself mooi op! En dalk moet jy Hasie se raad volg. Dit kan nie skade doen nie! En geniet die volgende 36 weke! :woohoo:

Hasie ek het per ongeluk haar post by Julie Augustus 2012 mammies gesien. :laugh: Die voorste blad wys mos vir jou wie het laaste onder wat ge post. Toe sien ek haar naam daar. Dis nou jammer van die verf, maar ek stem saam jy kon nie te veel raas nie. Jy moet vir hom se hy moet vir mamma kom se as hy wil verf. ;)

Bollie klink of julle naweek vol pret was! Bly Nutcracker was so goed! Ek het nog nooit eers probeer tenpoin bowling doen nie! :blush: Gelukkig kon julle darem in die parkeer garage potjie! :P

Ons het Vrydag oppad huistoe in 'n wolkbreek gery! Sjoe dit het omtrent gereen! :ohmy: Ons is uiteindelik op die fietse! Mare geniet dit gate uit! En hy is so lekker ontspanne en rustig daarna! Hasie ek sal vir jou fotos van die boks en stoeltjie mail of iets. Dalk post ek dit sommer hier. Moet dit net eers afneem.

Hoop almal het 'n lekker dag! B)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217032 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
More more!

Bollie, ek het op fb jou potjie fotos gesien, dit lyk of dit lekker sports was so onder in die basement. Eks nog jaloers oor die nutcracker, maar bly julle het dit geniet!

Ons het gister die kids gevat om Gautrain te gaan ry. Hulle het dit vreeslik geniet. Ons was Santon city toe en het daar gaan lunch eet, toe kom ons weer terug. Ek het gedink Claudia is nog te klein om dit te geniet, maar sy was mal daaroor, sy kon nie stilsit in die trein nie, wil net heeltyd by die venster uitkyk of probeer rondloop. Dan val val sy so, die mense het hulle pap gelag.

Bly julle dink my penarie van Donderdag oggend was snaaks, dit was nie vir my snaaks nie. Maar ek kan duidelik die humor daarin insien. Hy het vanoggend weer die skottelgoedwasser seep in die hande gekry, en die plek daarmee versier. Ek besef natuurlik dit beteken eintlik net dat ek maar moet opstaan as hy wakker is, maar ek is nie 5 uur lus vir opstaan nie!!! En ek kon gisteraand glad nie slaap nie, het 2 uur nog op my horlosie gekyk. So ek was nie 5 uur lus vir opstaan nie... Ek wens ek kon die kind leer om later te slaap. Hy maak my moeg. En dis nie asof hy vroeg gaan slaap nie, hy gaan deesdae eers tussen 9 en 10 slaap. Ek dink ek moet maar weer bietjie melatonien gaan soek.

Lekker daggie almal!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217028 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
WHOOOOOHOOOOOO DF, is sooo bly vir julle!!! :blink: :woohoo: OOk gedink die vraag is dalk vir 'n rede...... ;)

Alles gaan fine wees!!

Ek is nou weer ook iemad wat almal en die hele wereld vertel al op 4 weke. Ek het uitgevind ek is swanger op 4 weke en almal het dit daai selfde dag geweet, maar dis net hoe ek is :blush: :laugh:

Die potjiekos by die werk was heerlik, maar ons moes almal potjies maak in die basement parking, want dit het gesous die hele blerrie dag!!

Nutcracker on Ice was amazing, regtig pragtig!!!

Verder het ons net vinnig bietjie gaan tenpin bowling speel Sat, en ek het al my vreindinne ver gewen. lyk my ek het dalk my roeping gemis! :laugh:

Het vanoggned vir Riley gaan aflaai by my ma hulle se bediende, die skole is mos nou gesluit! Sy gaan so lekker speel saam al die 3 die honde!!

Hasie, die foto's is skreeusnaaks, maar dis omdat dit joune is! Ek sou 'n floute gekry het en iets oorgekom het!! Het dit skoongekry???? :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account