file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #22024 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
okay so nou wag ons vir Helene, kom aan helene!!!

Ek is ook permanent lus vir iets maar dis nie sweets nie, soos souttert!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22019 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Neln, is jy deel van facebook?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22001 by neln
Replied by neln on topic Re:Oktober mammies 2010
Baie geluk met die seuntjie Gerne!!

Dis darem baie snaaks met my vorige swangerskap was daar net 2 seuntjies tussen omtrent 8 dogtertjies waarvang ek geweet het en nou is dit net mooi die teenoorgestelde!!!

Bly vandag lus vir iets lekkers - weet net nie wat nie!!!!

Stefan Johan Nel - 06/10/10, 4.225kg, 53cm
11 weke - 6.4kg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #21974 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie, my man dink dis volksvreemd, ggggg!

Milan is baie mooi, dis so stupid as mense dit doen. Ek het ook al my mooiste name weggegee dan gebruik ander dit!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #21960 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ja nee, ek sou ook se dis jou beurt om te kies, allamagtig! Dis mos 'n 50/50 ding!

Ek hou van Ulrich, en dan hou ek baie van die naam Milan vir 'n seuntjie.

Ek wou altyd my seuntjie Milan noem, en toe gaan my oom hulle en noem wargtig hulle seuntjie Milan nadat ek henoem het hoe baie ek van daai naam hou! Aaai, familie kan partykeer net deur die dinges wees!

So daai naam is uit vir my!

Maar dis rerig 'n great naam dink ek!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #21949 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek het nie 'n idee nie hoor.

ons het die name gehad:

Dieter, Brussouw en Heinrich. Ek is mal oor Dieter maar nou klink dit my man wil hom na sy familie noem en sy naam gee - Timothy James (my man is Tim) En hy wil hom TJ noem. ek hou nie daarvan nie en voel dis bietjie my beurt om te kies. Henko is elkgeval henko James, na sy familie genoem so.

ek soek 'n unieke naam wat net by hom gaan pas.

ek hou ook van Ulrich.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #21914 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hehe, ja nee, ek kan dink seuntjies kan nogal deksels stout wees as jy hulle 'n kans gee!

o ja, wat gaan jou seuntjie se naam nou wees?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account