file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #21797 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie julle!!!

Fine by me as hulle in noordwes moet gaan speel, dis nader aan vrystaat - my man is 'n erg vrystaat ondersteuner. :)

Carmen, ek het nou net gesit en dink, ek hoop ek het soet kinders! ek wil regtig nie 2 duiweltjies he nie LOL. Hulle gaan vir mamma lekker besig hou met modder, paddas slange en trekkers!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #21778 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
BAIE GELUK Gerne!!!

Is sooo bly vir julle! Ja, nou gaan Henko 'n boetie he, en die 2 gaan julle lekker moeg maak :-)

Sjoe, nee kyk, seuntjies is volop!

Ralmarie, reg so, Riley sal 'n cheerleader wees! B)

Dankei vir die advies Christa!

Ok, Helene het amper haar afspraak, so kom ons sien.....

Baai

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #21774 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
:woohoo: :woohoo: :woohoo: :laugh: :laugh: :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #21763 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
O ja en die met dogtertjies kan die water aandra en cheerleaders wees. :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #21739 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, baie geluk met daai seunskind! Nog 'n blouetjie vir Oktober! Mensig maar ons ryg hulle omtrent in! :woohoo:

Ralmarie, ek stem vir die rugby-spannetjie! Ons sal hulle maar almal uitvoer Noordwes toe, aangesien ons al2 allergies is vir Gauteng! :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #21691 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
BAIE Geluk Gerne en Nelita.
Ons kan dalk een van die dae 'n rugbyspannetjie begin met Oktober mammies. :woohoo: :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #21660 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
More almal! B)

Helene en Gerne, geniet daai scans! Ons kan nie wag om te hoor nie! :woohoo:

Carmen, ek stel voor jy gaan kry vir jou Nat Mur (no.9) drink die eerste uur 2 tablette elke 10 minute en daarna 2 tablette elke uur. Dit maak sommer gou-gou daai loopneus beter! :cheer:

Ralmarie, ek het Maandag so gevoel. Jy wil net terugklim in die bed en alles en almal aan hulleself oorlaat. Maar nou ja, ons het mos maar almal verantwoordelikhede en dis 'n luukse wat net nie realiseer nie. :( Vasbyt! ;)

Nelita, baie geluk met daai seuntjie! :woohoo: Dit raak al blouer hier in Oktober! Hoop Helene en Gerne het pienk! :silly:

Lekker dag! :side:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account