file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #21658 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Hallo julle.

ons was by die dokter, tot nou nog almal gebel en laat weet!!! :

ITS A BOY!!!!!! :)

Ons is albei baie bly en sien vreeslik uit na boeta. Ek het gehoop vir 'n doggie maar toe die dokter daai sonar op my magie sit kon ek dadelik die tollie sien. Ek was vir 'n sekonde hartseer maar toe het ek net hierdie vreeslike glimlag op my gesig gekry en ek kon dit nie afkry nie. Net die denke dat Henko 'n maat kry, 'n lewenslange vriend en broer is 'n wonderlike gevoel. Die seuntjie vervul ons gesin. Dankie Here, U is goed!!!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #21526 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, vandag is dit ons beurt!! ons hoop mos al2 vir pienk... maar jy gaan mos vroeg, weet jy al??

ek gaan 12:30, as daar tyd is sal ek vanmidd laat weet. maar ek gaan eers winkel toe na die dr!! MOET MY EERSTE PAKKIE GAAN KOOP!

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #21446 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek is vandag lui en wil niks doen nie. Hoop die gevoel hou nie te lank nie, want daar is soveel om te doen. Ai tog.
:dry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #21334 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
More julle!

Ooo, ek is baie opgewonde oor Helene en Gerne se afsprake!

Het vanoggend bietjie van 'n loopneus, maar darem nog niks ernstigs nie, hoop dit word nie erger nie!

Het toe nie gaan uiteet gisteraand nie, was lekker moeg toe ek by die huis kom en toe besluit ons om sommer Pizza takeaways te kry! Was net so lekker!

Gesels weer later!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #21271 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
More almal.

Hoop jul het 'n lekker nagrus agter die rug.
Praat net nou weer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #21128 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
Haai ek wens ek kon al ietsie voel , sal maar nog rukkie moet wag.

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #21111 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
Hallo Almal

Wow - wat 'n dag - kom nou net terug van die dorp af

Neln - baie geluk met die seun

Carmen - baie geluk met die dogtertjie . so bly oct is nie heeltemal blou nie. Ek ook nie immuun teen duitse masels nie, het wel inenting gehad as kind, maar liggaan nie genoeg anti-liggame opgebou nie. Onthou net dat jy dadelik as jy klaar gekraam het vir die ent gaan, sodat jy immuuniteit het vir volgende baba, dan hoef jy nie daaroor te worry nie

Gerne en Helene - geniet julle scans - ek hoop julle het vir ons nuus more, hopelik pienk nuus, ons kan wraggies nie almal seuntjies he nie

lekker aand

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account