file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #21082 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Baie geluk Nelita!!!

Lyk my die seuntjies seevier op die oomblik hier! :woohoo: lol!

Ek het weer gaan kyk na voorbeeld scans van seuntjies en dogtertjies en mens kan darem duidelik seuntjies sien, so ek is nou net meer gerus dat Riley 'n doggie is! Daar was nie iets tussen die bene nie! Aaai, julle kan seker sien, ek is nogal iemand wat goeters altyd bevraagteken, dis maar my geaardheid!! :blush: Al weet ek die gyane weet wat sy doen! lol! Lekker stupid!

Mmm, ek dink ons sal dalk maar ietsie gaan eet vanaans om ons dogetrtjie te vier! So ek hoef darem nie kos te maak nie, pas my verseker!
lekker aand en laat asb. eerste ding Gerne en Helene more!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #21080 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie Christa.

ons het so ver:

4 latte en 1 platte (en 1 nog nie heeltemal bevestig nie - happy!).

so die latte vat nog oor!!!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #21048 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Lekker aand vir julle almal! :laugh:

En geniet die scans more! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #21024 by neln
Replied by neln on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie almal!!!

Ons het ook nie met ons 1ste enetjie geweet wat dit is nie so ek het darem redelik neutrale klere vir die eerste paar maand - en so hier en daar is darem 'n blou dingetjie of so - ek sal maar dit so tussen die klere probeer inwerk!!!

Ek is so opgewonde dat ons darem nou een van elk gaan hê!!

Carmen - geluk met die pienkvoet!!!

Stefan Johan Nel - 06/10/10, 4.225kg, 53cm
11 weke - 6.4kg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #21020 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Nelita, geluk met daai seuntjie! :P Ek het netnou die mooiste blou somers grow by Ackermans gaan koop. Op dit staan "Here comes trouble". Dis te dierbaar vir woorde!!! :P

Dit verbaas my vreeslik dat die pappas nie so nuuskierig soos ons is nie! Jy is reg Gerne, dit verg nogal uithouvermoe! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #20995 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
BAIE GELUK NELN. Ek is so bly jy kon sien. hoop hy bring vir jou baie vreugde!!!

Wil pappa nie weet nie? shoe, die manne het uithou vermoe ne!

gaan jy al die klere wegsteek.

Ag ek is sommer bly dat julle 'n goeie dag gehad het om mooi te kan sien :) :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #20977 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Geluk Neln! En geniet al die blou inkopies!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account