file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #20975 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Lily, 2 weke is glad nie so lank nie man!!! Voor jy weet is dit verby :)

Ek sukkel al lekker om op my maag te le. kon nog gemaklik so skuins le met my been opgetrek maar nou raak ek sommer kort van asem!

Ag julle moet almal 'n lekker aandjie he, ek gaan lekker kerrie en rys maak vanaand, yum!

julle was so stilletjies vandag!

Lekker doedoes.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #20968 by neln
Replied by neln on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi

Bly om te sien dit gaan goed met almal.

Al's lyk goed met mamma en SEUN. Ek kon duidelik sien toe die meneertjie sy bene so lekker wyd oopmaak vir ons!!!!!!!!! Die kleinding lê nogsteeds van links na regs en ons kon glad nie 'n mooi foto'tjie kry nie - ek wens hy wil nou draai - dr sê dis baie skaars dat hulle so lê. Pappa was besig met ons dogtertjie (was vandag saam dr toe) en ek dink nie hy het so duidelik gesien dat dit 'n seuntjie is nie - hy wil in elk geval nie weet wat dit is nie - so ek sal nou my woorde moet begin tel!!!! Agterna gesê hy dink hy het 'n tottertjie gesien toe sê ek maar dr het my nie gesê nie!

Ek kan nie wag om blou te begin koop nie - skelm natuurlik!!!!!!!!!!

Lekker aand vir almal!!

Stefan Johan Nel - 06/10/10, 4.225kg, 53cm
11 weke - 6.4kg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #20956 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Geluk Carmen! Nou't ons darem al een amptelike pienk vir Oktober! (En 'n nie-amptelike een vir Happy... :) )

Sommer jaloers op julle almal wat al weet, gaan my afspraak bietjie vroeer probeer skuif, 2 weke voel nog heeltemal te lank om te wag! Helene & Gerne - hoop babas wys sommer 100% more!

Bly jul kan die garage omskep Helene, dit is darem lekker as elkeen sy/haar eie kamer het.

Ek voel ook nog niks nie, maar hul sê mos dis maar eers net 'n "fluttering" so van 16 wke af. Wil nog bietjie op my maag lê en kyk of ek nie dan iets voel nie (vriendin het die 1e keer so gevoel).

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #20752 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
ha ha, ek kan ook nie wag nie.

maar Neln was ook vandag dok toe, hoop sy kom update.

Helene, hoe laat is jou afspraak nou weer?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #20554 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi

Gerne, jong, die dokter het gese op elke besoek dat my babatjie ongelooflik en besonder woelig is, skuif die hele tyd rond! So dan is dogtertjies dalk net so woelig!!

Ja nee, ek wil nou op die expo ook begin goete koop aangesien ek nog eintlik niks gekoop het nie...ek sal die kamer meestal room ens hou, maar dan sal ek 'b splash pienk tussen in werk of so iets!

Ja, so more is dit Helene en Gerne se beurt, kannie wag nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #20548 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
ja dis presies wat ek gedink het. ek gaan vir Lance n nuwe kamer maak. en die babagoed net weer terug sit in babakamer soos 2 jaar terug. o my word. dit raak nou exciting..

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #20543 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Helene, ek is ook baie lus om eerder Henko se kamer 'n make over te gee as 'n nuwe baba kamer. MAAR as dit pienk is sal ek graag 'n nuwe kamer wil maak :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account