file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #20475 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Oops, ek bedoel 15 weeks & 6 days!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #20472 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, hy se 15weeks en 5 dae!

Dankie vir al die mooi wense!!

Nee, ek gaan darem in elk geval die kamer in any case meer neutraal maak :-) Maar ek sal maar paar pienk outfits koop en die tags aanlos! lol!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #20470 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ticker wys 15w6d Gerne. :)

Ralmarie, dok vir my ook gese om nie te bekommer nie. Baba is in elk geval so besig met elke besoek. Ek sal seker binnekort voel. :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #20465 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie julle, ek is baie bly!

Christa, ja ek glo en vertrou GEEN Duitse Masel sal sy voet naby my sit nie!!!

By the way, onthou nou net, ons sal moet gaan vir inenting na die geboorte :-) Sommer vies, ek het nie eers geweet ek het dit nie gehad nie! Maar nou ja! :angry:

Ek voel ook nog nie iets nie, maar sou ook seker nie weet wat ek voel nie? Maar ek gaan nou begin oplet daarvoor!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #20458 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
ek voel ook nog niks nie. dis baie stil hier binne. dis hoekom ek so nie kan wag vir more nie, net om weer die hartkloppie te sien!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #20455 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
BAIE GELUK CARMEN!!! Ek is so bly die dokter kon sien. Hoe voel pappa daaroor? Dit is amazing dat jou instinct so reg was ne!

Ek dink jy kan maar gaan op wat die dokter vir jou gese het, sy sal mos nie se as sy nie seker was nie. partykeer maak hulle maar foute maar ag, dan verander julle maar net weer :)
Moet dalk maar net nie te wild gaan met die shopping tot na volgende maand nie. Ten minste weet jy nou, koop een of twee mooi pakkies en dan dalk eers na volgende maand!

het jy fotos vir ons?

wat se my ticker julle?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #20449 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa ek voel ook nog nie eintlik vir boeta nie. Net as ek in die bed le en konsentreer voel ek bewegingtjies. Ek was al bekommerd, want ek het die ander al baie vroer gevoel. Maar dok se alles is reg en ek moenie bekommerd wees nie.

Lyk my ek gaan ook Saterdag expo toe gaan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account