Hi julle
Gaan goed vanoggend, maar ek moet se dis vir my bietjie koeler vanoggend, ek laaik mos niks van winter of die koue nie!
Ok, ek was vanoggend by die dokter en nes ek nog die heeltyd gedink het.....en die dokter is 95% seker.....is dit 'n doddertjie! Ek het net nog altyd so geveol en elke liewe Old Wives Tale was wartag reg met my dat 'n doggie gaan wees
Alles is 100% en Riley is net vreeslik woelig!
Dit lyk vir my gynae soos 'n dogtertjie of dan soos sy gese het, 'n besonderse klein bedeelde seuntjie!lol!
Ek moet se dis baie moeilik om die dogtertjies uit te ken, maar daar is nie 'n dingetjie soos van julle se scans tussen die bene nie! Sy het eintlik 'n hele paar keer "oop ketel" gele en die gynae voel gerus dis 'n dogtertjie! Moet ek wonder daroor of kan ek my maar berus met dit? Ek kan nie glo hoe reg my instinkte was van die begin nie?
Die ander ding? My bloedtoets wys dat ek nog nooi duitse masels gehad het nie en dat ek ook nie teenliggaampies toon nie, en dus is ek dalk nooit inge-ent daarvoor nie of het my liggaam die inenting verwerp? Bottom line, ek moet assseblief nie Duitse Masels kry nie, of daar is groot probleme! Volgens die gynae is die kans baie skraal dat ek dit sal kry, maar ek moet dalk eerder wegbly van noue kontak met klein kindertjies
Maar ag wat ek is baie bly en positief alles sal reg wees!
Chat later weer!