file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #13030 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Weet jy, ek het vanoggend al so lekker gelag.

Ons is 3 - Jan 09 mammies wat swanger is en wat steeds gesels, een mamma is nou al oor 20 weke en weet steeds nie wat sy verwag nie so ons almal het aangeneem dis 'n dogter en so feeling gehad. Ons het haar nou al oortuig sy verwag 'n dogtertjie. Vanoggend toe grou ons op die net rond na chinese calenders en predictors en al haar predictors se toe dis 'n seun. Nou is sy so verward. Shame!
Myne se weer almal ek verwag 'n dogter.

Ek dink al hierdie 'toetse' en predictors is maar net vir die fun, dis net die dokter wat kan se wat jy verwag!!! (dis nou in ons geval, Happy jy sal moet wag tot jy kraam vir dokter om te bevestig if its a girl or boy :) )

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13026 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hellooo!

Ek loop ook vandag 12:00 by die werk, het bietjie 'n lekker ete aan vir 2 mense wat klaarmaak by ons maatskappy!

Mensig ek het alweer 'n besige naweek! Het die stap moreoggedn, en dan my vreindin se seuntjie Marc se 1ste bday party wat laas week gekanselleer moes word oor die reen, en dan het ek 'n pel se 31ste bday! :S

Julle moet nou duim vashou vir more se stap, het nog nie 10km gedoen nie, het nog net 5km gestap, maar ek is seker ek kan dit doen! :woohoo:

Lekker naweek vir julle en ek sal weer inloer oor die naweek!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13022 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
o gats dan weet ek nou nie ek crave soetgoed maar my ring gaan kate toe nie in die rondte nie? hoe nou?

Ja dankie lily hys kla weg voel baie beter het nou net vir breakfast polony en gherkins geeet?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13013 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi daar,

Dankie vir almal se raad oor die usefull/useless baby stuff - gaan myself eers vrae of dit 'n gadget is voor ek koop. :silly:

Carmen, geniet jou stap die naweek! Jy's vir my 'n voorbeeld jong, het darem gister en vandag weer bietjie begin oefen (maar dit kom nie naby aan 10km se stap nie...)

En Gerne, geniet jou afmiddag, is altyd lekker om vroeer naweek te kan begin hou!

Happy, hoop die hoofpyne is gou beter en lekker dag vir julle almal verder!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13011 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Hulle se mos mens crave soetgoed met 'n girly ne!

o ja, lees bietjie hier oor die ring of naald storie:

This an easy baby gender prediction method to try. Take a pin, needle, or wedding ring and attach it to a thread or strand of hair. Hold the dangling item over mom to be's belly while she is lying down. If the needle or wedding ring swings in a strong circular motion, you will be having a girl. If it moves in a to and fro motion like a pendulum, you will be having a boy.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12985 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
hoekom se jy mens kan sien ek verwag n girly?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12954 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Hallo hallo

Dis vrydag, Yay, en ek is middag af!

Gaan goed hier, dis so lekker dag.

Lies, wys jou hoe mense verskil ne, Henko het sy playgym OP gespeel (ons moes hom paar keer fix met dik tape! )

Happy girl, mmmmm kondensmelk kan nou nogal lekker wees. mens kan sommer sien jy verwag 'n girly!!!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account