file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #13418 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re:Oktober mammies 2010
Hallo Ralmarie, dit is jou tannie hier :laugh: , goed om jou hier te sien.
Dit lyk my ons altwee wil die keer 'n ou seuntjie he.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13340 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Gewone kondensmelk is gewoontlik te soet ja maar vandat ek die lus ontwilkkel het sal ek n blik vir jou sommer nou klaar maak met n paar happies die baie weird jong ek gaan nou nou van daai karamel koop wag net dat manlief kom hy het die bank kaart want ek sal hom leeg koop deesdae en dan het ons bollie hoor, wel julle moet n lekker naweek he en soet wees pas julle self mooi op en as die cravings praat maak julle soos hulle se eet eet eet babsies het dit nodig

Ek mis my man terribly vandag ek weet nie hoekom nie en as hy by die huis is dan wens ek hys by die werk hoe de hel werk dit?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13322 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Happy Girl en Lily

Goeie nuus: Dis op special by Pick 'n Pay vir R 12-99 'n blik. Dink net tot Sondag. So gaan maak maar die kaste vol vir die luste.

Vir my is die gewone kondensmelk ook te soet om so te eet. Maar 'n lekker resep vir 'n tert:

1 blik kondensmelk
1 liter Yoghurt (geur van jou Keuse)
1 pak Eet-sum-more Koekies

Krummel koekies en druk vas in tertbak vir kors.
Meng kondensmelk en joghurt en skep in bak op kors. Bak in mikrogolf vir 5 minute op 100%. Laat afkoel, sit in yskas om goed koud te word en GENIET DIT!!!!! YUMMY!!! :woohoo:

Lekker naweek!!! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13298 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
oe julle is vol cravings. as dit by soet goed kom wil ek net roomys eet, en nie enige roomys nie. 'n KING CONE!!! mmm yammie. stop gereeld by die garage om een te koop.

Ek alweer oppad dr toe met my toe neus en my seuntjie is ook koorsig.

lekker naweek vir almal. ons gesels weer vlgne week.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13268 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Ja nee, Gerne, ek dink ook al hierdie predictions is sommer net vir die grap en omdat ons mense mos maar nuuskierig is om te weet. Maar met al die uriene en bloedtoetse wat daar nou skielik op die mark is om mee self te toets, wonder ek sommer of mens nie oor 'n paar jaar sommer standaard saam met jou 1e sonar al gaan toets vir geslag nie.. Moet sê, ek hou eintlik van die fases om eers te hoor jy's swanger en dan later wat die geslag is - dan't jy weer nuus om te deel! :cheer:

Happy, gewone kondensmelk is nog altyd vir my te soet om net so te eet, maar daai karamel een is darem maar lekker om so lepeltjie vir lepeltjie skelm te "gaps" uit die blik!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13221 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
cHRISTA DIS gewone kondensmelk maar nou dat jy dit noem klink die karamel 1 vreeslik lekker ek het nie n idee waar al die luste vandaan kom nie manlief gaan se ek en baba rooi hom uit nog voor babsie gebore is lol

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13203 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hallo al die Mammas :)

So bly dis Vrydag! :woohoo:

Klink my almal het omtrent besige naweke wat voorle! Carmen sterkte met die ete, stap en partytjies! Klink na pret! :P

Gerne, geniet jou af middag! :cheer:

Happy Girl, moet se jy het snaakse luste! Eers kondensmelk en dan polony en gherkins vir ontbyt! :unsure: Is dit gewone of karamel kondensmelk? :dry:

Ralmarie, hoop jy het veilig gery! :)

Hoop almal het 'n heerlike naweek vol pret of rus, of waarvoor julle ook al lus is! :laugh: :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account