file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #14003 by Estione30
Replied by Estione30 on topic Re:Oktober mammies 2010
more more mammas, jis maar die weer is omtrent gaggies vandag. ek het gelukkig gister van die wasgoed gewas so dit is darem een ding minder om oor bekommerd te wees.

vir al die mammas wat nie lekker voel nie, cal c vita 3 x 'n dag en binne 2-3 dae is julle perdfris en gesond. gee sommer vir die pappas ook.

ek moet winkels toe en is glad nie lus daarvoor nie.

oh dear, manlief was vies vir my gister! lol... ek het klere en 'n bersie vir my seuntjie gaan koop en hy het reeds so baie. kon myself net nie help nie.

julle moet die dag geniet en praat ek later.

o ja, vir die mammas wat op soek is na gemaklike sweetpak broeke, ek het gister mooies gesien by pick & pay, kan nie onthou hoeveel dit was nie, maar dink dit is so R70.00.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13985 by Lies
Replied by Lies on topic Re:Oktober mammies 2010
More mammas

My naweek was heel rustig. Het alweer 'n tipe van 'n verkoue, maar dit lyk asof dit besig is om weg te gaan. Voel vir my die hele wereld is siek!

Ek begin my seuntjie nou al hoe meer voel! Dit is wonderlik!

Helene, 12 uur in die nag? Sjoe, weet darem nie of ek lus sal wees vir regpak dan nie. Ek slaap ook nie van die beste nie! Dit is aaklig, want ek is glad nie 'n slegte slaper nie!

My man is nog in die buiteland so ek verlang my nog dood. Kom eers die 15de Mei terug!

Hoop julle almal het 'n lekker dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13959 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle!

Het 'n baie lekker naweek gehad!

Ek en 2 vriendinne het toe die 10km stap gedoen Satoggend, en dit was regtig lekker en ons het in tyd klaar gemaak! So bietjie styf vandag, maar ag wat, dit was die moeite werd!

My man wil wil ook siek begin raak en het vanoggend glad nie goed gevoel nie! :unsure:

Mense, was ek nou moeg vir jou Sat aand na die stap en dinge! Ek slaap ook nie heeltemal lekker die laaste ruk nie, ek rol heeltyd rond en dis half asof ek nie diep slaap nie...

My vriendin het nou vir my haar pregnancy kussing of "noodle" gegee, jy sit hom so tussen die bene en hy is so lank soos jou lyf, sal sien of ek lekkerder slaap met dit!

Gerne, ek het panat gereen vanoggend! Teen die tyd wat ek in ons kantoorgebou gekom het (die parking is ver weg) was my skoene en kouse nat ens.! :(

Ons gaan nou defnitief die Sondag 16 Mei na die expo, sal ongelukkig nie vroeer kan gaan nie!

Chat weer xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13922 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Dit maak mens baie lui, en heeldag lus vir "iets" :laugh:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13815 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie, Gerne! Hy voel gelukkig al klaar baie beter! :P So dit gaan sommer baie goed met my vandag! :laugh:

Hier in Klerksdorp en Wolmaransstad is dit ook koud en nat! Was ook nie baie lus om vandag te kom werk nie! Het so lekker gereen toe ons moes opstaan! :P Dit maak mens LUI!!! :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13798 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Hallo julle. Dis alweer pik donker in PTA en reen. Ai hoekom sal dit altyd so wees op 'n maandag? Hoekom nie eerder die hele naweek dat ons lekker onder die duvet kan le nie!!! :)

My naweek is okay, my seuntjie is net nogsteeds vreeslik moeilik en ek wonder of ek hom nie dokter toe moet vat nie, hy wil nie ophou moune en huil nie en dit vat regtig aan my. Dink nou nie meer dis net stoutgeit nie!

Helene, shame man, 12 uur die nag jou kantoor regpak. Ai toggie! Ek sukkel al klaar net so om te slaap hoor.

Happy girl, geniet jou daggie.

Ai Christa, nou sit jy nog met 'n siek man ook. Hoop hy voel gou beter.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13788 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
toets

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account