file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #13773 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
:cheer:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13764 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Goeie more al die Mammas! :)

Hoop julle het almal 'n heerlike naweek gehad! Myne was stil, koud en nat. En DH was vrot van die griep, maar gelukkig nou stukke beter! Wonder bo wonder het ek niks aangesteek nie. :unsure: :cheer:

Helene, 12uur in die nag is darem wild! Hoop nie dis elke nag so nie! ;)

Happy girl, hoop die dag laat jou sommer gou beter voel van so-so na baie goed! :P Wat van lees wanneer jy nie kan slaap nie. Ek het nou die dag 'n artikel gelees wat voorstel mens staan op en gaan lees rustig op 'n ander plek as in die bed. Wanneer jy dan moeg word slaap jy beter en jy pla ook nie vir DH nie. ;)

Hallo Elaine! Welkom! :)

Lekker dag vir julle almal! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13748 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
More almal hoe gaan dit met julle? HIer gaan dit so so hoop almal het n lekker naweek gehad ek sukkel in die laaste tyd om te slaap maar ag wat sal uithou

Ek het nie veel om te se vandag nie so lekker daggie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13653 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Helene , ai 12 in die nag? Moet se ek sukkel ook partykeer om te slaap. Hoe voel jy en jou seuntjie? Wat se die dokter :(

Elaine, hi bly om jou te sien. Ja ons hoop vir seuntjie, maar sal maar sien. Ek gaaan Woensdag dokter toe dan sal ons hopelik weet. Ek wil graag weet voor die expo. Gaan jy ook expo toe gaan?

Ek het net gou kom inloer. Sal more weer chat.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13632 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
dis saterdag aand 12uur. ek kan nie slaap nie en die reg pak gier het by beet gepak. ek is besig om my kantoor reg te pak. ek het nou al alles op ander plekke gesit. maandag soek ek seker weer alles..... ;)

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago - 16 years 5 months ago #13541 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
File Attachment:

ag cute

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13427 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Njammie Christa, daai reseppie klink nou vir my lekker en maklik genoeg om te maak!! :ohmy:

My man kyk bietjie rugby by 'n vriend vanaad, so ek kan nou weer lekker al my stories op DSTV kyk! B)

lekker aand vir julle oukies!

Hello Elaine!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account