file Oktober mammies 2010

14 years 9 months ago #217013 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ai, ek hoop nie dis ernstig nie. Bloeding in die 1ste trimester is normaal en meestal onskadelik, alhoewel dit ook die gevaarlikste tyd is... As ek jy was kry ek 'n voorskrif vir 'n progesteroon aanvulling soos utrogestan. Rather safe than sorry. Bloeding op 4 weke kan inplantation bleeding wees. Dan is dit gewoonlik net 'n klein bietjie, nie meer as 'n teelepel nie. Selfs 'n eetlepel is ok, maar as dit meer soos 'n koppie bloeding word is dit groot moeilikheid.

Sterkte, hoop alles is ok.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #216992 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Hasie, dis nou eers 4 weke en ek het vandag bietjie gebloei so is glad nie seker hoe dit eintlik gaan op die oomblik nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #216974 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Baie geluk!!! Hoe ver is jy?

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #216970 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Bloed toetse is positief.....nou is dit die lang wag tot die 8 weke scan om te sien of als is, soos dit moet wees.....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #216968 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Lol kwaatjie, ek het gewonder toe ek dit post of een van julle dit gaan sien. Jip ek het 3 toetse gedoen en hulle is al 3 positief, maar wil net eers bloedtoetse doen om dit te bevestig. Ek het nog nie eers vir my ma gese nie. Het mos laas n fals positief gehad.....

Sal laat weet sodra ek getoets het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #216951 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Kwaaitjie, nou hoe weet jy van DF se twee strepies? Kyk ek dit mis, ek sien nie 'n post daaroor nie.

DF baie geluk!!!!! Mag dit 'n wonderlike swangerskap wees en mag alles 100% verloop.

Ek het nogal gewonder oor jou vragie, dis nie die kind of ding wat mens vra as jy nie nuus het nie...

Kwaaitjie, hoewel ek hom mooi laat verstaan het dat dit nie is wat mens met verf doen nie. Kon ek nie te kwaai wees nie. Die kind het geen idee gehad dat hy iets stout gedoen het nie. Ek kon die gemors bietjie ligter maak, maar dit gaan 'n permanente groen kol op die bank en mat los.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #216938 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
YAY YAY DF!!! Ek het jou uitgevang! Baie geluk met die twee strepies! Hou duime vas dat die bloedtoetse dit bevestig! Maar ek het al daardie dag met ons kuier so gevoel gekry! Ek is SOOOOOOOOO bly vir julle! Pas jou op en vra Kayla om bietjie sagter met mamma te speel! :woohoo: :woohoo: :woohoo: Se vir Eddy ook geluk! Ag ek is sommer opgewonde vir jou part! :rock: :kiss:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account