file Oktober mammies 2010

15 years 2 months ago #197031 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
C:\fakepath\tabel1.docx

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #197030 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
xander doen push ups

[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #197029 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010

nog n paar

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #197028 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010

nog n paar

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #197027 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
liewe genade mens maar julle looi hom
ek het nou 3 bladsye van post gelees - net om bietjie weer op te vang - dis soos gewoonlik dol dol dol by ons werk

hasie - klink my jy gaan lekker besig wees nie volgende ruk - het rosy toe gekom - het nie so post gesien nie

bollie - stertke met die operasie - hoop dit gaan goed
grenaat - hoe voel jy vandag ?

wow HV - so lekker dat jy terug is en bietjie saam chat
kwaatjie - bly dit gaan beter by die skooltjie - jou seuntjie is absoluut pragtig - mamma se grootseun

dragonfly - hoop dit gaan goed by jou ook

hopi ek het nou van iemand vergeet nie

hier gaan dit goed: ek rapporteer met trots dat Xander nou kan kruip - hy lyk nog soos n kar wat sonder petrol gaan staan - heel rukkerig - maar hy move met een fors vorentoe

hy het eergister nog n tand ryker geword - so het nou 3 tande
hy het ook vanoggend sy bottel alleen vasgehou vir die eerste keer

Ek kan nie glo hy is vandag al 9 maande oud nie - gaan vrydag vir die ent - word hulle ook siekering van die ent ? julle het mos al gegaan

hier is so paar fotos van my rakker

[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #197026 by stella

15 years 2 months ago #196995 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

Ek glo ek sal fine wees en julle laat weet Maandag hoe dinge gegaan het! Julle ken my, altyd reg vir Facebook! :laugh:

Ooo, so Lily leef nog??

Julle, ekke moet nou ry, lekker aand vir julle xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account