file *** Maart/April 2009 Mammas***

15 years 11 months ago #114515 by Kimika
Kitty, dit klink na 'n vreeslike oulike speelgroepie :) Geniet die Moms and Tots vandag!!

Ek het noudie dag op Masterchef Australia die lekkerste poffertjies gesien.. uhhhhmmmmmmmmmm and toe google ek gister die resep.. so vandag is bak en brou dag :)

Ek gaan ook sommer vandag 'n boksie haarkleur koop. Ek kleur altyd net 'n mooi donker bruin, strepies is te duur want my hare groei heeltemal te vinnig. Dan kan ek volgende maand gaan sny dan is ek weer reg vir 'n ruk.. low maintenance ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #114503 by kittycat
Hello julle
Ek het gister 'n baie lang post getik, maar my bleddie computer.... die curso hou aan om te spring terwyl e besig is om te tik. Toe ek wer sien, toe spring die cursor sommer na delele toe.. great.. My man het windows 7 op my laptop gesit voor hy weg is, nou spring die cursor heeltyd so.....!!
So jammer vir al die spelfoute.

Delucey, moenie sleg voel nie. Ek het net vir Alex en hy is regtig nie moeilik op die oomblik nie, maar ek het regtig 'n babysitter nodig, sodat ek party dae my eie ding kan doen.....!
Ja, alle werkende ma's wat ek ken se dit vir hullebaie lekkerder en makliker om werk toe te gaan as om heeldag kinders op te pas!!

Ek het nou gister 'n moontlik antwoord gekry vir Alex ipv 'n babysitter... Hier is so 'n "speelgroepie" 5minute van ons af. Daar is net 7 kinders. Dis twee ma's wat besluit het om dit te begin omdat hul eie kinders so verveeld was.
Dis nou elke dag tussen 9-12. Dan doen hulle allerhande arts en crafts, lees stories, bou blokkies ens. Aan die eiende van elke dag kry jy al die "kuns" wat hulle die dag gedoen het. Jy kry ook 'n program vir die week wat hulle alles gaan doen.
Jy kan jou kind daar los, of daar bly as jy wil.
Gister toe bly ek vir so rukkie daar. Toe ek weer sien, toe sit Alex op sy stoeltjie saam met die ander kinders en krap met die kryte op sy papier.. :):)
Ongelukkig is dit eintlik vir kinders van 2 af... maar die vrou het vir my gese sy dink Alex sal okay wees. Sy sal my vandag bel om my finaal te laat weet. Al die kinders is tussen 2-5!!! Ek dink Alex sal baie by hulle leer.

Sjoe Junita, dis erg oor die pa wat selfmoord gepleeg het. Ja ek dink ook dis selfsugtig.. daar is altyd mense wat agter bly wat dan baie swaar kry...
Het julle gelees van daai 18jarige ma wat haar kind weggegooi het, toe lieg sy nog ook daaroor en se hy is ontvoer... siek...
Nou lees ek in 'n ander post party se "ja , sy is net 18, en dis agv haar sosiale omstandighede en agv "education" Maar kyk, as dit by "daai ding" kom wat mens doen om kinders te maak, dan weet almal ewe skielik wat om te doen, en niks Education is nodig nie!!
:huh:

Gaan vandag na die eerste Moms en Tots klas toe. Weet nie hoe dit sal gaan nie, want dis 10:30, en by 11:00 se kant raak alex baie moeg. Hy slaap gewoonlik tussen 11:30-12:30...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #114501 by kittycat

15 years 11 months ago #114460 by Delucey
Junita ek wil ook graag my hare bietjie sny en kleur... het jare laas my hare gekleur en dink dis nou tyd maar sal maar sien wanneer dit gebeur...

Jissie ek is sommer nou kwaad. Ouers wat selfmoord pleeg of gesinsmoord pleeg is in my opinie baie selfsugtig! Dink beslis nie wat dit aan die wat agterbly doen nie... veral as dit nog sulke klein kindertjies is ook nie. Hoop nie die kinders het hom gesien nie...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #114459 by Delucey
Junita ek dink met Varkgriep word jy baie vinnig baie siek... is soos Kimika se die simptome is dieselfde as griep en bronchitis..

Navorser ek het gou gaan kyk...
According to the CDC, like seasonal flu, symptoms of swine flu infections can include:

* fever, which is usually high, but unlike seasonal flu, is sometimes absent
* cough
* runny nose or stuffy nose
* sore throat
* body aches
* headache
* chills
* fatigue or tiredness, which can be extreme
* diarrhea and vomiting, sometimes, but more commonly seen than with seasonal flu

Signs of a more serious swine flu infection might include pneumonia and respiratory failure.

More serious symptoms that would indicate that a child with swine flu would need urgent medical attention include:

* Fast breathing or trouble breathing
* Bluish or gray skin color
* Not drinking enough fluids
* Severe or persistent vomiting
* Not waking up or not interacting
* Being so irritable that the child does not want to be held
* Flu-like symptoms improve but then return with fever and worse cough

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #114457 by Kimika
Junita, ek wou alweer vra vir fotos maar gedink jy wil nie ;)

Daar is 'n girl in die jan/feb groepie swanger vrouens wat 'n tweeling verwag en nou varkgriep gekry het!! So lyk vir my dis weer aan die gang :( Blykbaar is die simptome soos griep of bronchitis.

Haai dis darem baie hartseer.. 2 sulke jong kiddies :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #114454 by junita
Hehe Delucey Eben is darm vreeslik oulik :) ! Blykbaar geniet hy dit vreeslik baie by sy mamma ;) .

Toe ek op kraamverlof was, wou ek ok met alle geweld by die huis bly by die kiddies, maar nou is ek weer so gewoond aan my werkroetine, dat naweke vir my erg is :blush: , ek omtrent pootuit !
So ek voel eintlik skuldig dat ek soms nie kan wag vir Maandae nie.

Was vanmiddag af, myself "getreat" my hare gekleur en strepies ingesit, rooierig, met ligte en donker strepies, lyk nogal anders, en voel ok sommer anders :) ....sleg met fotos, julle wag nou nog vir die boobies hehe.
Toe ek vanmiddag vir Luan gaan haal toe hy huilerig en koorsig, panado gegee en verder ok, so ek hoop dit is ook sommer verby.

Ek maar bietjie paranoid daar wraggies varkgriep in sy skool :ohmy: , so weet nie eintlik vir watter simptome om te kyk nie, aangesien Luan permanent loopneus het ?

Daar is 'n ou seuntjie in Luan se klas, wie se pappa seker so 2 weke terug selfmoord gepleeg het (mamma en pappa het probleme gehad), dan het hulle 'n dogtertjie van ook omtrent so 4, kan nie ophou dink aan die familietjie nie, vanmiddag weer die ou seuntjie gesien toe krimp my hart sommer, aai dit so onnodig !!

Mother of Telitha 7 years and Luan 1 year.

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account