file *** Maart/April 2009 Mammas***

16 years 5 months ago #5075 by Delucey
julle is daar 'n manier om te maak dat ek 'n mail kry as iemand reply hier? En ook hoe sit julle daai ticker goeters in julle boodskappe?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5068 by Jo.Don
Kimika mens, good luck!! Ek het darem nie 'n probleem met Chloe en slaap as sy siek is nie! Pa se kind!! Hy slaap mos so lekker as hy siek is!!

Stephanie!!

Jong dis sommer spiekeries om almal weer so saam te he!! Net jammer ek kan net saans chat! Ek is mos nie belangrik genoeg by die werk om internet te he nie!!!
:silly:

File Attachment:


File Attachment:


MC June 2010
Positive Thoughts = Positive Results

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5064 by Delucey
Replied by Delucey on topic Re:*** Maart/April 2009 Mammas***
sjoe julle chat nou te vinnig ek kan nie bybly nie!!!!

Hallo Stephanie!! Hoe meer siele hoe meer vreugde :)

Eben se mangels is ook laasjaar uitgehaal - die dokters wou niks weet om dit uit te haal voor hy 3 is nie. Hy was toe so net oor die 3. Sy mangels was huge... het hom ook baie sleg laat slaap - hulle vermoed dit het hom ook deur die nag laat ophou asem haal... die dat hy so onrustig slaap. Maar nou ja hy slaap nogsteeds so woes sy hele bed vol haha

Bianca wil nou weer net op ons bed slaap. As ek haar daar laat le dan slaap sy nogal lank aanmekaar.. ek hoef nie eers daar te le nie :) so al die kiddies het maar hulle issues klink dit my...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4971 by Kimika
hehe.. dit klink presies soos my seuntjie. toe hy nou siek was het ek hom geskud en dan net so met hom gaan le so in my arms, dan het ons so geslaap.. nou like hy dit mos baie!! klein klits :lol:

shame ja die ou mangeltjies.. maar dis darem beter om dit nou te doen as later.. hoe ouer hoe seerder!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4969 by Stephanie
kimika, klink hectic...

sterkte

ek sit self met n siekerige kind jong. HEt Vrydag Kaylee se mangels laat uithaal, en jong as dit donker word dan is daai kind van my op haar moeilikste...

sy wil nou weer tussen ons slaap, en ek MOET haar heeltyd vashou...

Ek hoop net dit gaan vanaand beter, vandag is darem al dag 4....

Pretoria, Northern Suburbs
Kaylee-Ann born 9 January 2008
Corlia born 11 March 2009


File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4942 by Kimika
Hi Stephanie! Dis lekker dat jy by ons kom join :P

Ok so van vannaand af is ons weer op Rescue Rest.. :S Goggie wil mos nou weer he ek moet hom skud skud skud om te kan slaap.. en dan word hy 1/2uur later wakker sodat ons die proses kan herhaal! Dis nou vandat hy siek is en aangesien hy nie meer siek is nie gaan ek hom def nie skud skud skud tot my arms afval nie!! so.. dink aan my!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4849 by Stephanie
Hi daar ,

sjoe dit is lekker om julle almal weer te sien!!!

Ek het gedog dat ek kontak met julle almal vir ewig verloor het!!!

Hoop dit gaan goed met almal!!!

Ek het net so vinnig deur almal se posts gelees!!

Kan dit nie glo dat almal van ons babatjies al of net amper 1 jaar oud word of net oor 1 jaar is nie.

Tyd vlieg darem vreeslik!!!

As julle nie omgee nie, gaan ek hier saam julle chat, aangesien ons kiddies almal dieselfde ouderdom is!!!

Pretoria, Northern Suburbs
Kaylee-Ann born 9 January 2008
Corlia born 11 March 2009


File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account