× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 6 months ago #247129 by PikkewynQ
Hi daar almal!

Bytjie BAIE GELUK!!! :cheer:

My update...
Maak julself bewus van HPV!
(Human Papillomavirus)
Dit kan servikale kanker veroorsaak en toon geen simptome! Jy kan dit he en nie eers weet nie. Mans is draers en jy kan deur 'n soengroet die virus kry nie net deur seksuele kontak nie. Die beste is om vir behandeling te gaan en dan weet jy dat jy beskerming het teen die virus en servikale kanker vir 20 jaar!! Vat julle dogters ook vir die behandeling!! Deur die Here se genade is dit vroeg by my gekry en hopelik kan ek servikale kanker voorkom met my behandeling wat ek nou kry. Dit kan opgetel word deur 'n papsmeer. Hierdie virus raak baie meer algemeen en jong meisies en beslis ouer vrouens kry dit.
Hulle begin nou inentings inbring vir dogtertjies in skole. Soos suster aan my verduidelik het vat jou dogter as sy in die hoerskool is want dan is sy veilig in die "prime" van haar lewe wat gewoonlik tienerjare tot ini 20's is.

Ek mag vir die volgende 9 maande glad nie swanger raak nie want dit kan abnormaliteite in die baba veroorsaak.
Gaan oor 2 maande weer vir 'n papsmeer dan sal ek eers kan weet of die eerste inspuiting die virus verminder het en of dit kanker veroorsaak het. Ons hoop en bid vir die beste. Jy kry 3 inspuitings. 1 dan oor 2 maande die 2de een en dan oor 4 maande die 3de een en dan moet jy 3 maande wag voor jy swanger mag raak. Maar soos ek se dit beskerm jou teen die virus en servikale kanker vir die volgende 20 jaar.

Sal op hoogte hou. Groete en sterkte met jul tww :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247061 by Jame
Sjoe baie geluk ou Bytjie. Dis wonderlike nuus!!!

Gou 'n vragie het een van jul al Pregnyl trigger shot gekry? Dis di eerste maand wat ek dit gekry het, vorige kere Ovitrelle. Die maand het heavy afskeiding, voel heeltyd of ek glips in panty gehad het?? Askuus vir die tmi. Wonder net of dit algemene simptoom van Pregnyl is?

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago - 12 years 7 months ago #247059 by MommyMe
Bytjie!! WOW WOW!!! Baie geluk! was gisteraand so opgewonde vir jou part en het sommer v DH ook gese ek hy was ook sp bly al ken hy jul nie eers! Mag julle 'n gesonde,pragtige babatjie he en 'n goeie swangerskap. :heart:

Ek was toe vanogg by die FS gewees. Net om seker te maak als is ok en uit te vind wat die moontlike ongereelde spotting kan wees.

Als is 100% gesond. Dankie Liewe Jesus :heart:

Dankie vir almal se raad en ondersteuning!

Sterkte vir almal se volgende silkus.

Mag julle 'n heerlike geseende daggie he.

MM xx

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247041 by Tinktinkie
Bytjie, bytjie, bytjie!!!! Dit is die heel beste nuus!!! Baie, baie geluk! Bid saam met jou dat alles perfek sal verloop met die swangerskap, en jy jou perdfisse lyfie oor 9mnde in jou arms sal he! Xxxx

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247039 by Bytjie
Hi almal,

Sjoe ek was so lank laas hier maar ek sien julle dames is aan die gang.

Vir die aan die begin van jul siklus: voorspoed met die meds hoop nie die newe effekte is te erg nie.

Vir die in die TWW: dis altyd vir my die ergste die gewag. Geduld is die wagwoord en moenie elke liewe ding google nie, mens kan mal raak.

AFM - het vanoggen my BFP gekry. Ek was so geskok ek het skoon vergeet om vir dr te vra hoeveel my beta was. Maar ek sal seker Vrydag weer vir 'n bloedtoets gaan en julle dan kom update. Ek moet weer Cyclogest twee maal per dag gebruik en verder moet ek bid dat hierdie enetjie gaan klou.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247036 by Twinkle
Tinktinkie - natuurlik mag jy vra. Ouderdom is aan ons kant en dr se jy kan tot n jaar doen. Ek ovuleer ook op Fertomid so dit is ook nie vir hom n probleem nie hy vermoed die binnegoed is nie in lyn nie so as die eiertjie vrygestel word raak hy weg dit is nou in my eie verduideliking.

Dan het ek en ML ook eintlik aan die heel begin gese ons sal nie sover gaan om te KI en IVF nie - wat die Prof ook rustiger maak omdat ons rustig is...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247034 by PikkewynQ
Tinktinkie,ek dink nie goed nie net half paranoid :laugh: :laugh: :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account